25.10.2017 Views

Debtfree Magazine October 2017

SA"s Free Monthly Debt Review & Debt Counselling Magazine. Oct 2017 issue: We discuss how long it is going to take you to pay off your debts (incl through debt review). We also have profiles, advice, news and more.

SA"s Free Monthly Debt Review & Debt Counselling Magazine. Oct 2017 issue: We discuss how long it is going to take you to pay off your debts (incl through debt review). We also have profiles, advice, news and more.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Republiek van

SKYT AFRICA

Hallo Almal,

Verlede maand het ons gepraat oor die vakansies wat voorlê en die

verantwoordelike finansiële besluite wat daarmee gepaard gaan.

Hier die maand wil ek aan twee aspekte raak wat ons verhoed om by

sulke besluite te maak en daarby te hou.

Die een is weerstand teen verandering en die ander een is hardkoppigheid.

Laat ons nou maar eerlik wees ons is n vreeslike hardkoppige nasie en dit

bring n vreeslike weerstand in ons op. Ons kan maklik, wanneer dit ons

pas, iemand se raad beskou as voorsê, en niemand sê vir ons voor nie. Jy

het reeds die gesonde besluit gemaak om onder skuldberadering te gaan

en dit is juis waar dinge begin moeiliker raak, daar is veranderinge wat

in jou finansiële lewe moet plaasvind en dan begin die weerstand opbou.

Dinge is ewe skielik nie meer “lekker” nie, die skuldberader het my nie

dit of dat vertel nie, hoekom word ek geforseer om aan te pas? Hoekom

moet ek my lewenstyl verander?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!