28.02.2018 Views

JOINING HANDS 28 Feb 2018 WEB

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Laerskool Gamtoosvallei kom

kuier in Jeffreysbaai!

Die Graad 1 leerders van Laerskool Gamtoosvallei het op 21 Februarie 2018, ‘n

uitstappie geniet na Jeffreysbaai. Hulle het aktiwiteite geniet soos Lumo Putt-Putt, die

strand en heerlike roomys

JBay Academy Laerskool

Aitsa AJ!

Sokker!

Kurt de Kock (foto regs), ‘n professionele

Sokkerfrigter van Soccercise Starz het die

leerlinge op 12 Februarie ‘n paar

vaardighede kom leer.

Hulle het sy energie en balbeheer geweldig

geniet. Hy gaan vanaf Maart 2018 elke

week ‘n groep leerlinge by Laerskool JBay

Academy kom afrig.

Ons is baie opgewonde saam met die leerlinge

oor hierdie fantastiese geleentheid.

AJ Keyser ‘n graad 4 leerling het by die

Cacadu Atletiekbyeenkoms die gewig 7,73m

ver gestoot en 1ste plek behaal.

By die opvolgende OP-atletiekbyeenkoms

behaal hy ‘n 3de plek met afstand van

7,31 m.

JBay Academy Laerskool is baie trots op

hierdie leerling!

Three of Higschool Nico Malan’s learners,

Keenan den Hoed, Kyle McAdam and Waldo

Gouws traveling to Nationals (all from

JKS Jeffreysbay)

Keenan den Hoed (Grade 9) received his

Eastern Province Colours for 2018 at the

trials in Uitenhage.

He achieved Gold for Kata. Keenan and

Kyle (Grade 10) will be representing the

Eastern Province at the KSA WKF National

Championship which will be held in Durban

the 23 - 24 March 2018.

Waldo Gouws (Graad 11) is gekies om die

Oostelike Provinsie in Pretoria by Karate

Suid-Afrika se nasionale kampioenskappe

vir seniors, veterane en meesters te gaan

OP Kampioenskappe

Hierdie leerders van Laerskool

Gamtoosvallei het Saterdag (24 Feb) aan

die OP-OPE deelgeneem in Port Elizabeth

en dring deur na die OP Kampioenskappe

Baie geluk!!!

In foto regs: Dries Dempsey (Goud), JG de

Lange (Goud), Hannes Kleinhans (Brons),

Pietman Kleinhans (Goud), Louis Nel

(Goud) en Markus Ferreira (Goud)

Foto deur: Alison Eekhout

Karateka’s wys hul staal!

verteenwoordig vir kumite O/21. Dit vind

plaas op 2 en 3 Maart. Hy is die enigste

senior van die klub wat gekies is.

EksamenVlaatirs!

Wat beteken die idioom: Uit die veld geslaan. Sy antwoord: ‘n 6.

Wat is die ewenaar? Wanneer mnr naar is en ek naar is dan is ons ewenaar.

Oorsake van die Koue Oorlog. Antwoorde: Die son het nooit geskyn nie, die mense het

warmte gesoek, die mense het so te sê verkluim.

Maak ‘n verklarende sin met “poets”. “Aspoestertjie se poets is deur muise getrek!”.

Kinders moes net ‘n sin maak met die woord paaie, maar hy wou “traffic jams” gebruik in sy

sin… Afrikaanse woord: verkeerskonfyte.

Manlike vorm van ‘n weduwee is ‘n skaduwee.

Waarvoor staan KFC? …Klein takkie fraai kuiken

Knap gedaan manne!

Athandile Vumazonke, Bradley Vermaak en

Faizel Peters van die Laerskool Gamtoosvallei,

is aangestel as spanbestuurders

vir die o/9, o/11 en o/13 rugbyspanne. Hierdie

manne gaan help met die opwarming

en verantwoordelik wees vir hulle verskeie

spanne by sportdae

Foto deur: Alison Eekhout

Baie geluk!

Baie geluk aan Rayvon Didloft, Bradley

Vermaak en Britney Damons wat

verkies is as Laerskool Gamtoosvallei

se 2018-Biblioteekprefekte

Foto deur: Alison Eekhout

Die Gr. R het nog plek vir maatjies. Indien ‘n kindjie 5-6jaar oud is, is die ouers welkom om

hom of haar te kom inskryf vir 2018. Mev Alta Hift en Cicka Kweta is verantwoordelik vir

hierdie klassie. JBay Academy laerskool glo dat die getal leerlinge in ‘n klas klein moet bly,

daarom kry veral die Gr R-leerlinge geweldige baie individuele aandag. Skakel 042 293

0352 vir meer inligting.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!