25.02.2013 Views

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

JOERNAAL/JOURNAL WESSELS

beraad is daar toe 'n afsluitingsdinee en soos die noodlot dit wou hê land ek langs

dr. Van der Ross aan tafel. Ek het toe maar my asem ingetrek en hom ingelig oor

wat in die Vloot aan die gang is oor kleurlingsalarisse. As hierdie optrede van my

ooit onder die aandag van Weermaghoofkwartier sou gekom het, kon dit dalk

ernstige gevolge vir my toekoms gehad het. Hoe dit ook al sy, sowat vyf jaar later

was die salarisse van alle bevolkingsgroepe in die Vloot, in die hele Weermag om

die waarheid te sê, op pariteit en ek dink graag dat ek dalk 'n indirekte aandeel

daarin kon gehad het.

Die laaste probleem wat ons gehad het was die aanstelling en opleiding van

kleurling offisiere (dit was toe nog nie toegelaat om swart rekrute vir die Weermag

en die Vloot te werf nie). Ek kon sien dat dit op die nie so lange duur nie,

onvermydelik sou wees en het toe 'n stafgeskrif opgestel waarin ek al die insette en

vereistes sorgvuldig ontleed het en op die einde tot die gevolgtrekking gekom het

dat ons geen keuse sou hê as om hul opleiding, aanwending en akkommodasie

volledig te moes integreer nie. Dit was nie fisies moontlik om enige apartheidsmaatreëls

aan boord skepe toe te pas nie. My siening was egter 'n ietwat sy tyd

vooruit. [...] het sy lippe tuitgetrek toe hy dit lees en die dokument terstond in sy

brandkas toegesluit. Weer eens ongeveer vvf jaar later, het toe presies gebeur wat

ek in daardie dokument voorspel en aanbeveel het!

Al my pogings in hierdie pos het daartoe aanleiding gegee dat Dickin Silberbauer

my vir HSAW [Hoof van die SAW] se aanprysingsmedalje aanbeveel het. Dit is

later in die Medalje vir Militêre Meriete, oftewel MMM, verander, wat my die reg

gegee het om hierdie letters agter my naam te skryf."

Op 1 Oktober 1973 is André Burgers tot kommandeur bevorder en op 3 Februarie

1974 het hy sy eerste bevelspos ter see bekom, toe hy as bevelvoerder van die

kusmynveër SAS Johannesburg (en as senior offisier van 147 Mynveeg-eskader)

aangestel is. In daardie stadium was die ander operasionele kusmynveërs in die

Mynveeg-eskader SAS Durban en SAS Walvisbaai, terwyl die kleiner SAS Fleur

('n torpedoherwinnings- en duikerondersteuningsvaartuig) ook by dié eskader ingedeel

is. 45 In Julie 1974 is Johannesburg uit diens gestel en Burgers het op

6 Augustus 1974 bevelvoerder van sy susterskip, SAS Kimberley, geword - tot

15 Mei 1975. Die Mynveeg-eskader het gereeld oefeninge ter see gedoen, welwillendheidsbesoeke

aan Suid-Afrikaanse hawens, asook aan Knysna, gebring en die

RSA se gebiedswater gepatrolleer. 46

45 Burgers, p. 199. Die Johannesburg was 'n susterskip van die ander kusmynveërs waarin Burgers

reeds vantevore diens gedoen het, en ook van die Durban, Walvisbaai en Kimberley. (Kyk voetnoot

26, supra, vir meer besonderhede.) Die Johannesburg is op 5 Junie 1959 in diens gestel, in

Desember 1985 finaal aan diens onttrek en in 1988 as skroot opgebreek. Du Toit, pp. 216, 218.

46 Burgers, pp. 201-5, 207-18.

313

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!