25.02.2013 Views

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

JOERNAAL/JOURNAL WESSELS

weerstasie afgelaai is. 22 Nadat Burgers in Desember 1954 uitpasseer het, 23 het hy by

die Vloot Staandemag aangesluit. Sy eerste aanstelling was dié van kwartiermeester

op Salisbury-eiland in Durban (destyds die Vloot se hoofbasis), waarna hy ná ongeveer

drie maande in dieselfde hoedanigheid na die torpedojaer SAS Simon van der

Stel ("Simon") verplaas is. 24 Nadat aan gesamentlike maneuvers met Britse skepe

deelgeneem is, is "Simon" na Simonstad waar die skip in reserwe geplaas is. In

Oktober 1955 is Burgers gevolglik na die fregat SAS Good Hope verplaas. 25 Nadat

hy in Januarie 1956 tot bevare seeman bevorder is, is Burgers in April 1956 na die

mynveër SAS Pretoria verplaas. 26

Op 7 Januarie 1957 het Burgers uit die Vloot bedank en is hy terug na Vryheid.

Aangesien hy besef het dat hy sonder matriek sou sukkel om loopbaangewys te

vorder, het hy op 19-jarige leeftyd na Vryheid se hoërskool teruggekeer en twee

jaar later sy matriek behaal (nadat hy intussen ook hoofseun geword het). Hy het

toe as klerk by die Departement van Bantoe-Administrasie en -Ontwikkeling werk

gekry, maar na verloop van ses weke besluit om weer permanent by die Vloot aan

te sluit. Hy is gekeur om offisiersopleiding te ondergaan, en wel vanaf 14 Februarie

1959 by die Militêre Akademie, Saldanhabaai (hoewel die vakke vir die eerstejaar

van die B.Mil.(B.Sc.)-graad in daardie stadium op die kampus van die Universiteit

van Stellenbosch geneem sou word). 27

Tydens universiteitsvakansies is die adelborste aan boord van skepe vir see-opleiding

ontplooi; gevolglik het Burgers byvoorbeeld die Paasvakansie van 1959 op die

hidrografiese opmetingskip, SAS Natal, deurgebring, soos ook die Julievakansie

22 Burgers, p. 130.

23 Ibid., p. 131.

24 Ibid., p. 132. "Simon" was 110,6 m lank, het 'n standaardverplasing van 1 710 ton gehad, 'n maksimum

snelheid van 36,75 knope, en was aanvanklik bewapen met vier enkelloop 4,7-duim (119,4mm)

kanonne, vier dubbelloop 20-mm Oerlikons, een dubbelloop 40-mm Bofors, twee stelle van

vier 21-duim (533-mm) torpedobuise, twee dieptebomspore en vier dieptebomwerpers. Daar was

ongeveer 180 bemanningslede. "Simon" is op 27 Maart 1972 aan diens onttrek en in 1976 as skroot

afgetakel. Du Toit, pp. 194, 197, 199.

25 Burgers, p. 136. SAS Good Hope was die eerste van die Vloot se drie "Loch"-klas fregatte en is op

9 November 1944 in diens gestel. (Vir tegniese besonderhede, kyk voetnoot 21, supra.) Good

Hope is in 1954-5 in 'n vlagskip omgebou, in September 1965 aan diens onttrek en op 12 Junie

1978 in Smitswinkelbaai gekelder. Du Toit, pp. 158, 161, 163, 166-7.

26 Burgers, pp. 137-8. SAS Pretoria was een van tien Britse "Ton"-klas kusmynveërs wat in 1954-9

deur die SAV bekom is. Die Pretoria is op 22 Augustus 1955 in diens gestel, was 46,23 m lank, het

'n standaardverplasing van 360 ton gehad, 'n maksimum snelheid van 16 knope, en was aanvanklik

bewapen met een 40-mm Bofors- en een dubbelloop 20-mm Oerlikon-kanon. Nadat die skip in

Desember 1985 aan diens onttrek is, het dit 'n museumskip in Houtbaai geword, en is dit vandag

(2006) 'n meerdoelige skip bekend as MV Madiba, wat vanuit Kaapstad opereer. Du Toit, p. 218.

27 Burgers, pp. 141-7.

309

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!