25.02.2013 Views

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

JOERNAAL/JOURNAL WESSELS

standkoming van die RSA). 82 Teen die begin van die 1980's het ongeveer die helfte

van "PP" (soos baie ander SAV-skepe) se junior manskappe uit bruin en Asiër

matrose bestaan (dit was verbode om swart persone aan boord van oorlogskepe te

plaas) en "die baksdekke was volkome geïntegreer". 83 "Die Vloot het sonder enige

moeilikheid die oorgang gemaak, terwyl die res van die land nog in apartheid

vasgevang was." 84 Afgesien van roetine-opleidings- en patrollievaarte, is "PP" ook

operasioneel langs die kus van SWA en Angola ontplooi:

"Behalwe oefeninge en opleidingsvaarte, het ons natuurlik ook gereeld operasionele

take gehad om uit te voer. Twee keer moes ons aan die Angolese kus gaan elektroniese

verkenning doen. Dit het behels dat ons sowat twintig myl [32 km] van die

kus af vaar en onderskeppings doen op alle radarseine aan wal. Die doel was om

die lugverdedigingsradarstasies van die Kubane en MPLA op te spoor en te karteer

vir die voordeel van die SA Lugmag wanneer hulle operasies oor Angola moes

uitvoer. By een so 'n geleentheid, President Kruger het toe al by ons aangesluit,

was ons teenoor Luanda toe my langafstand lugverdedigingsradar 'n vliegtuigkontak

opspoor wat net by Luanda-lughawe opgestyg het. Die kontak draai in ons

rigting en dit is gou duidelik dat hulle ons opgespoor het en die vliegtuig gestuur

het om te kyk wie ons was. Toe hy oor die see kom, onderskep ons sy radar en die

EO[elektroniese oorlogvoering]-operateur rapporteer dat dit die soekradar van 'n

Russiese lug-tot-see-missiel is. Dit werp toe 'n hele ander lig op hierdie situasie en

ek aanvaar gevegsposte. Die vliegtuig kom al nader en peil reg op ons af. Ek neem

my voor dat as sy radar sou oorskakel na sy rigmode,wat sou aandui dat hy op sy

teiken gesluit het en op die punt is om sy missiel te lanseer, of as hy nader as ons

lugafweer se reikafstand sou kom, dit was 6 000 meter, skiet ek hom af, want ek

kon nie kanse waag met my skip of haar bemanning nie. Gelukkig draai hy net voor

hy ons reikafstand bereik weg, parallel met ons koers. Hy moes gesien het hoe my

kanonne hom volg. Toe kon ons hom eien as 'n Fokker maritieme patrollievliegtuig

wat die Angolese kort tevore uit Nederland aangekoop het. Dit het toe by ons

terugkoms geblyk dat sy normale soekradar toevallig dieselfde frekwensie het as

die Russiese missielradar." 85

Op 15 Desember 1981 het Burgers sy bevel oor die President Pretorius neergelê

ten einde vanaf 8 Januarie 1982 die bevelvoerder van die opleidingsbasis SAS

Saldanha te word 86 - daar waar hy sy loopbaan in die Vloot bykans 28 jaar vantevore

begin het. Met ingang 1 September 1984 is hy tot kommodoor bevorder en

aangestel as Direkteur Telekommunikasies van die SAW in Pretoria - die eerste

82 Burgers, pp. 239-44, 246-53.

83 Ibid., p. 253.

84 Ibid., p. 254.

85 Ibid., p. 244.

86 Ibid., pp. 256, 258.

323

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!