25.02.2013 Views

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

JOERNAAL/JOURNAL WESSELS

die loop van André se Standerd 1-jaar (1945), is die kinders na die skool op

Newcastle in Natal verskuif - waar hulle aanvanklik ook privaat loseer het, maar

toe koshuis toe is. Vanaf Standerd 2 tot Standerd 5 was André egter weer te

Volksrust op skool. 7 In sy Standerd 5-jaar was hy reeds vasbeslote om 'n militêre

loopbaan te volg, toe hy op 'n IK-toetsvorm "Soldaat" geskryf het op die plek waar

die kind moes aandui watter beroep hy of sy eendag sou wou volg. In daardie

stadium was die vlootwêreld nog buite sy verwysingsraamwerk, 8 maar kort daarna

het die Amerikaanse strokiesprentheld, Captain Midnight (wat, aldus die "comics",

die stryd teen Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog so te sê man-alleen gewen

het!) die klein André se verbeelding aangegryp en hom oor 'n loopbaan ter see laat

droom. 9

André se ouers was vurige ondersteuners van die Nasionale Party (NP), 10 en in

Desember 1949 het hy saam met sy pa die inwyding van die Voortrekkermonument

buite Pretoria bygewoon. 11 In September 1952 het die Burgers-gesin hul op die

Noord-Natalse dorp, Vryheid, gaan vestig, waar die pa op 'n groot erf in die dorp

met groente en vrugte geboer het. 12 Die kinders het op dié dorp skoolgegaan, maar

nadat André sy Standerd 8-sertifikaat verwerf het, het hy besluit om uit die skool te

gaan en 'n matroos te word. In sy herinneringskrif 13 stel hy dit soos volg:

"Dat ek in die Vloot beland het was eintlik 'n groot misverstand. Van die see het ek

eintlik bitter min geweet. Ek het 'n vae ideaal gehad om as matroos op die see rond

te vaar na verre vreemde lande, maar hoe om dit reg te kry was ietwat onduidelik

om die minste daarvan te sê. Ma-hulle het egter uitgevind dat daar 'n werwingskantoor

op Voortrekkerhoogte [vandag Thaba Tshwane] was wat mense vir die

Vloot gewerf het en dat dit iets met die see te doene gehad het. Sy het toe soontoe

geskryf en hulle het vir my 'n reisbewys gestuur en ek is per trein Pretoria toe.

In die werwingskantoor vind ek toe 'n groot sersant in leëruniform wat my vertel

dat die Vlootgimnasium 14 dringend na meer mense soek. Hulle lei glo mense vir die

see op. Nou goed, na baie mediese ondersoeke en dosyne vorms invul ensovoorts,

moet ek toe uiteindelik ingesweer word. Dis toe dat ek vir die eerste keer uitvind ek

7 Burgers, pp. 111-2.

8 Ibid., p. 115.

9 Ibid., p. 104.

10 Ibid., p. 114.

11 Ibid., p. 118.

12 Ibid., pp. 120-1; AP Burgers – A Wessels, 20 Julie 2006 (e-pos).

13 Burgers, p. 123.

14 Dit wil sê die Vlooteenheid te Saldanhabaai waar vlootlede hul basiese opleiding ondergaan het en

waar daar vandag (2006) steeds basiese en ander opleiding gedoen word.

307

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!