25.02.2013 Views

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

JG Burgers se vlootherinneringe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

JOERNAAL/JOURNAL WESSELS

Hope, SAS Natal en SAS Transvaal; en die kusmynveërs SAS Pretoria, SAS

Mosselbaai, SAS Johannesburg en SAS Kimberley, en oor drie van hulle (SAS

Johannesburg, SAS Kimberley en SAS President Pretorius) die bevel gevoer.

Hy het gesien hoe die SAV 'n groeiperiode vanaf 1954 tot 1972 beleef het (wat,

danksy die Simonstadse Ooreenkoms, die verkryging van 'n eie groot vlootbasis te

Simonstad, en verder ook die indiensneming van, onder meer, vyf klein patrolliebote,

tien kusmynveërs, drie nuwe fregatte, 'n aanvullingskip, 'n torpedoherwinnings-/duikerondersteuningskip,

die eerste drie duikbote en 'n nuwe hidrografiese

opmetingskip ingesluit het), die frustrasies wat met groeiende internasionale

isolasie gepaard gegaan het (byvoorbeeld die einde van oorsese vlagvertoonvaarte,

min geleenthede om met buitelandse oorlogskepe aan maneuvers deel te

neem en die kansellasie van nuwe korvet- en duikbootkontrakte), die inlui van die

SAV se missiel-era (met die indiensstelling van missieldraende aanvalsvaartuie

vanaf 1977), die afskaling van die SAV tot 'n Vloot wat op kuspatrollering en

hawebeskerming gekonsentreer het (met die dienooreenkomstige uitdiensstelling

van die Vloot se laaste fregat en talle ander kleiner vaartuie in 1985), asook die

Vloot se betrokkenheid by die sogenaamde "Grensoorlog" van 1966-89. As lid van

die Burgermag het hy ná sy aftrede uit die Staandemag, voortgegaan om 'n rol te

speel in die transformasie van die SAV, in die aanloop tot die daarstel van die nuwe

SANW. Voorwaar 'n interessante loopbaan.

325

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!