01.05.2013 Views

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Lees in hierdie week se uitgawe ook al die goeie handelsnuus en moet ook nie

vergeet nie van die werkgeleenthede en Afrikaanse kerkdienste oral in Nieu-

Seeland.

Afrikaanse Kiwi-groete

Thys Oosthuizen

Redakteur

Belangrik:

Vir ons Advertensie-riglyne, besoek:

http://www.afrikaans.org.nz/Dokumente/Brokkies%20inligting.pdf

Om ‘n e-pos aan ons te skryf: die.afrikaanse.klub@clear.net.nz

Om sommer net op ons webblad te kuier: www.afrikaans.org.nz

Om op te hou om Brokkies te ontvang, stuur ‘n e-pos aan die.afrikaanse.klub@clear.net.nz met

die woorde in die onderwerpslyn: “Verwyder adres asseblief”

terug na bo …

Brokkies nou ook op die Klub se webblad

Goeie nuus vir Brokkieslesers! Voortaan gaan ons Brokkies op die webblad plaas sodat enige persoon

Brokkies kan lees, maar eers ‘n week nadat Brokkies verskyn het. Dis egter nog steeds nodig om in te

teken indien jy Brokkies vars en vroeg in jou inboks wil hê.

Brokkies verskyn sedert die begin van Februarie 2011 in PDF-formaat en al hierdie uitgawes van

Brokkies sal op die webblad verskyn. Dit gebeur baie dikwels dat lesers by die redakteur navraag

doen oor ‘n artikel of ‘n advertensie wat vroeër in ‘n uitgawe van Brokkies verskyn het maar wat hulle

reeds uitgevee het. Nou sal lesers self en sonder moeite die vroeëre uitgawes kan deurkyk vir dit

waarna hulle soek.

Dit sal vir sporadiese besoekers aan die Klub se webblad in staat stel om deur middel van die

Brokkies-uitgawes op die webblad kennis te neem van al die advertensies van ons besighede en om

meer te wete te kom oor wat in ons Suider-Afrikaanse immigrantegemeenskap hier in Kiwiland

aangaan

Het jy ‘n lekker storie of storie-idee?

Afgesien van die artikels oor interessante, wetenswaardige of komiese aangeleenthede in Nieu-

Seeland en Suid-Afrika, bied Brokkies graag artikels oor Suider-Afrikaanse immigrante se prestasies

of belangstellings. Ons probeer ook stories van regoor Nieu-Seeland plaas, maar kan dit net doen as

mense van hulle laat hoor.

Ons nooi almal uit om jul vriende se prestasies, stokperdjies, seldsame beroepe en ander interessante

nuus met ons te deel. Ons sal dan met daardie persone skakel en ‘n reëling vir ‘n onderhoud en artikel

tref.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!