01.05.2013 Views

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Marius Koekemoer het daarin geslaag om ‘n blokbespreking te kry vir die wedstryd tussen die

Stormers en die Blues op 3 Mei 2013 te North Harbour stadion. Die wedstryd begin om 7:35 nm.

‘n Beroep word op Suid-Afrikaners gedoen om hierdie poging te ondersteun en van die geleentheid ‘n

sukses te maak. Al is jy nie ‘n Stormers-ondersteuner nie, kom ondersteun die span. Almal word

versoek om die Stormers se kleure aan te trek en almal wat Stormers-vlae het, moet dit asb

saamneem om die groepeffek te versterk – dit kan indrukwekkend vertoon op TV.

Koop jou kaartjies so:

Kliek op

http://www.ticketmaster.co.nz/event/240049909B5F0DFA?artistid=1090488&majorcatid=10004&minorcatid=694

Die kaartjies is op die oop-pawiljoen, blok 25 en kos $25 vir volwassenes en $5 vir kinders 14 jaar en

onder. Kinders onder 2 gaan gratis in solank hulle nie ‘n sitplek opneem nie. Daar is slegs 300

kaartjies beskikbaar en besprekings sluit op Woensdag 1 Mei om 5:00 nm.

Navrae kan gerig word aan Marius Koekemoer by marius.koekemoer@wedderburn.co.nz

Motors van 1974

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!