01.05.2013 Views

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

houtskool. Te huur teen $60 per geleentheid. Skakel Jaco Bosman by 09 476 7056 of 021 187 3045 of stuur e-pos

na nzbirds@xtra.co.nz.

2. Op soek na Afrikaansprekende Au Pair/Nanny (2/3)

Vir Auckland gesin met 2 kinders (2½ en 4 jaar). Belangstellendes moet ondervinding hê van kinders en oor ‘n

noodhulp-sertifikaat en bestuurderslisensie beskik.. Moet indien moontlik reeds van einde Maart begin werk. Tans is

Woendae 'n voldag en ander dae onderhandelbaar. Die rol sluit die volgende in: uithelp in die oggend om kinders

gereed te kry en hul voorskool (pre-school) toe te neem, uithelp met skoonmaak en aandetes en kinders na hul

onderskeie buitemuurse aktiwiteit neem. Skakel Leonie Frogley by 021 777 889 of leonie.frogley@gmail.com

3. Inligting vir voornemende Immigrante na NS (4/5/10)~2

Besoek www.fritzswart.co.nz en kliek op die skakel “Tips on Moving to NZ” vir waardevolle inligting en advies oor

verhuising na Nieu-Seeland. Vir verdere navrae gebruik die “enquiry”-skakel of stuur ‘n e-pos aan Fritz Swart by

fritz@fritzswart.co.nz

NB. Kyk ook onder “Werkgeleenthede”, “Eiendomme te huur of te koop” & “Akkommodasie” vir

relevante advertensies

terug na bo …

LW: Alfabeties gerangskik

Klik op die Besigheidstipe van jou keuse:

Algemeen

Akkommodasie

Ambagsmanne/Kontrakteurs

ALGEMEEN

Terug na Besigheidtipes…

Eiendomme

Finansiering

Meubels

Motors

Professionele Dienste

Rekenaardienste

Skoonheid & Gesondheid

Versekering

1 Suid Afrikaanse Winkels in Rosedale Road en Stanmore Bay (1/10/10)

Die SA-winkels in Rosedale Road en Stanmore Bay hou ‘n groot voorraad SA produkte aan soos Biltong,

Boerewors, Koeksisters, Melktert asook ‘n verskeidenheid kruideniersware. “South African Kiwi” gholfhemde nou

beskikbaar. Groot verskeidenheid SA CD’s, SA wyne, SA biere en ander drank! Besoek ons by 6c Rosedale Road

(net af van East Coast Road) tel 09 478 8016 of 2B Arklow Lane, Stanmore Bay, (draai regs op die bult na

PlaceMakers op pad na die Pacific Plaza) tel 09 428 0850

2. Annique Rooibos Velsorg-produkte (2/6/10)

Die gewilde Annique Rooibos velsorg-produkte is nou oral in Nieu-Seeland beskikbaar. Ons konsultante sal jou met

graagte bystaan om die beste oplossing te vind om jou vel mooier en jeugdiger te laat vertoon: Silverdale / Orewa /

Whangaparoa - Lijlanie Stander 021 023 18357 lijlanie@xnet.co.nz, North Shore - Neilia Schroeder 021 0279 0842

neilia.annique@gmail.com, Oos-Auckland - Susan Theron 0210 291 2772 info@allegromusicstudio.co.nz, Suid-

Auckland - Tanya Horsford 021 339 579 tanya.horsford@gmail.com, Wellington / Hutt Valley, Porirua - Janine Janse

van Rensburg 0210 251 6844 janine.jansevanrensburg@gmail.com, Kapiti Coast - Mariaan van Niekark 021 059

8078 mgeyser01@gmail.com, Ander gebiede - Tracey Crosby 021 149 3130 tracey@anniqueonline.co.nz. Besoek

www.anniqueonline.co.nz vir meer inligting.

3 Fred’s Fine Foods – Landswyd bekend vir puik produkte! (4/5/10)~1

Ons spesialiseer in die maak van smullekker biltong, droëwors, boerewors, russians, viennas,

melktert, beskuit en koeksisters en ons hou ook ‘n groot verskeidenheid SA produkte aan. Kontak vir

Aletta, Alida of Danie! Ons Koerier produkte landwyd, enige plek. Besoek ons te Unit H, 52 Oteha

Valley Road, Albany op die North Shore of skakel hulle by 09 475 5403. Nou is ons ook by die

Highlands Park winkelsentrum, te 505 Pakuranga Road waar Izak en Martie alles verkoop wat ons in

Albany aanhou en Saterdae het hulle ook ‘n stalletjie waar Boereworsrolle verkoop word. Skakel hulle

gerus by 537 1643. Besoek ons webblad www.fredsfinefoods.co.nz vir meer inligting.

4. SA Kaffee in Browns Bay het verhuis na nuwe perseel (5/5/10)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!