01.05.2013 Views

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

met mense, of ‘n sonde wat al meer van ons emosionele energie en tyd opeis, of die stryd om te

voldoen aan die eise van ons moderne samelewing, of ons eie ego’s, of wat ook al...

Dit gaan hopelik nie vir ons nodig wees om in ‘n vliegtuig te sit wat basies besig is om te val, voordat

ons nuwe perspektief kry nie. Ons het die kans om hierdie Paastyd, en veral Goeie Vrydag en

Paassondag, nuut te dink oor die impak van Jesus Christus se offer aan die kruis op ons lewens.

Wanneer ons die omvang en intensiteit besef van dit wat op Golgota gebeur het, skud dit ons lewens

en word die meeste van ons bekommernisse en worstelinge relatief nietig en onbenullig.

In sy groot liefde en genade het God ons bevry van enigiets wat ons lewensvreugde, vrede en geluk

uit ons dreineer. Ons is vrygemaak van die gevolge van ons swakhede en foute. Christus het ons vry

gemaak om werklik vry te wees. (Galasiërs 5:1)

Jesus Christus het ons verhouding met God herstel en ook betekenisvolle verhoudinge met mekaar

moontlik gemaak.

Hy het dit moontlik gemaak dat ons die lewe voluit kan geniet (Johannes 10:10).

Jesus Christus het verseker dat ons kan bly wees, ons nie dood hoef te bekommer nie, ‘n rustige

vrede in ons harte kan hê en dat ons altyd genoeg hoop sal hê om op die positiewe in ons lewe te kan

fokus. (Filippense 4:4-9)

Jesus se vernedering, pyn, lyding en dood het dit vir ons moontlik gemaak om met die Prediker se

gevolgtrekking saam te stem: Ek het tot die insig gekom dat daar vir ‘n mens niks beter is nie as om

vrolik te wees en die goeie van die lewe te geniet. Dat die mens kan eet en drink en onder al sy

arbeid nog die goeie kan geniet, ook dit is ‘n gawe van God. (Prediker 3:12-13)

Hierdie Paastyd is ek opnuut dankbaar vir my geloof in en verhouding met ons Verlosser wat vir ons

die oorwinning behaal het deur Homself oor te gee aan die kruis op Golgota.

* Google gerus: Three things I learned while my plane crashed.

(Dr Jaco Reyneke, ACK Tauranga-gemeente)

Tea and Tunes - aangebied deur UMOYA

Bring jou vriende en familie en kom deel in 'n heerlike gesellige oggend saam met Umoya.

Waar Bell House, Howick Historic Village

Wanneer Saterdag 6 April 2013 om 10:30 vm

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!