01.05.2013 Views

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3 Erediens te CHRISTCHURCH: Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland

Afrikaanse eredienste elke Sondag om 9:30 vm. Al die eredienste word tydelik in die kerkgebou van die

Sewendedag Adventiste wat op die hoek van Breens Road en Bonita Place geleë is, gehou. Die prediker is ds

Andre Strauss. Na die diens kuier ons saam om 'n koppie koffie/tee. Skakel ds Strauss by 03 323 8561(h) of e-pos

na anly58@gmail.com vir meer besonderhede.

4. Feesdienste van Doxa Deo Auckland

Ons Feesdienste op die North Shore word elke Sondag om 09:00 vm by AUT se A A-gebou te 90 Akoranga

Drive, Northcote, gehou. Tydens die oggenddiens word die kinders ook bedien op hulle vlak. Jongmense en tieners

kom Woensdae om 7:00 nm byeen by die Presbiteriaanse kerk te 539 Albany Highway op die North Shore. Besoek

gerus ons webblad www.doxadeo.co.nz vir meer besonderhede oor wat die gemeente jou bied. Enige navrae kan

gerig word aan Marinda by marinda@doxadeo.co.nz of skakel Karel Botha by 022 601 3397 of 09 414 1181

(Kerkkantoor). Almal is baie welkom!

5. Erediens te Greymouth: Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland

Elke laaste Sondag van die maand om 5:00 nm in die Baptiste Kerk, 76 High Street Greymouth. Bybelstudies

vind weekliks plaas op Woensdae om 7:00 nm. Almal is hartlik welkom. Vir inligting oor gemeentelike aktiwiteite

skakel gerus ds Andrè Strauss by of 021 134 4383 of stuur ’n e-pos aan anly58@gmail.com

6. Erediens te HAMILTON: Afrikaanse Christen Kerk van NS

Afrikaanse eredienste elke Sondag om 9:00 vm in die Auditorium van die St Paul's Methodist Church 62 London

Steet, Hamilton (agter die kerkgebou; parkering en ingang vanaf Harwood Street). ‘n Volledige geloofsonderrigprogram

word aangebied vir kinders, voorskools tot belydenisklas. Tee/koffie word na die tyd bedien. Skakel ds

Johan Hendricks by 07 855 3329 of johan@ackhamilton.co.nz. Almal is baie welkom.

7. Erediens in TE AWAMUTU - ‘n Bediening van die ACK, Hamilton

Elke Sondag van die maand om 6:00 nm vind daar ‘n erediens plaas in die saal op die hoek van Kihikihi Road en

Leslie Street, Kihikihi-Te Awamutu. Die dienste word gelei deur Sharlene Nel en Ds Johan Hendricks. Skakel

Sharlene Nel by 07 870 4909 of sharlene_nel@yahoo.com vir meer inligting.

8. Wyksdiens in WAIKATO DISTRIK: Afrikaanse Christen Kerk van NS,

Hamilton

Die erediens vir Hamilton se landelike gebied vind elke Sondag van die maand om 11:30 vm in die kerkie op

die hoek van State Highway 27 en Diagonal Street plaas en word gelei deur Ds Johan Hendricks. Dit is

ongeveer halfpad tussen Morrinsville (Tutuanui) en Matamata op State Highway 27. Geloofsonderrig word

aangebied. Skakel ds Johan Hendricks by 07 855 3329 of 021 233 1785 of johan@ackhamilton.co.nz vir meer

inligting

9. Gewyde eredienste in HAWKES BAY - Afrikaanse Gereformeerde Kerk te Clive

Afrikaanse eredienste om 6:00 nm in die St Francis Parish, Ferry Road, Clive. Besoek ons vir 'n gewyde Afrikaanse

erediens en kuier na die diens lekker saam. Kategese na afloop van die erediens. DVD-dienste uit die Hervormde

Kerk, Warmbad gelei deur Ds C Liebenberg word gebeeldsend. Dr Stan Theron sal die eredienste op 31 Maart

(Paasfees) en Sondag 28 April waarneem. Skakel Hennie Strijdom by 027 510 7550 of e-pos na

hennie@frupak.co.nz vir meer inligting.

10. Erediens te HOWICK-gemeente in AUCKLAND: Afrikaanse Christen Kerk van

N S

Erediens elke Sondag om 9:30 vm in die skoolsaal van Lady Star of the Sea Skool, 14 Oakridge Way, North

Park. Daar is ook ‘n jeugdiens om 7:00 nm by dieselfde lokaal wat deur Annericke Leonard in Engels gelei word.

Ons missie: Ons is ‘n gemeente wat leef as liefdevolle ligdraers vir ons stad en sy mense. Ons wil hê dat mense ons

moet ervaar as biddende dissipels wat onsself gee as lewende offers, onvoorwaardelik liefdevol is, feesvierend uit

God se genade leef, absoluut vertrou op die Here en sterk en vasberade in Christus leef. Besoek gerus die webblad

www.ackhowick.co.nz vir meer inligting. Die leraar is ds Freek Terblanché en kan geskakel word by 09 550 6450

en 021 756 077 of per e-pos by fgterblanche@orcon.net.nz

11. Eredienste te NAPIER: Hawkes Bay-gemeente van die ACK van NS

Afrikaanse eredienste elke Sondag om 10:00 vm gedurende die winter en 8:50 vm gedurende die somer. Die

verandering is gekoppel aan dagligbesparing. Elke Sondag voor die erediens is daar gebedsbediening om 8:30 vm

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!