01.05.2013 Views

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Rand Reunite is ‘n plaaslike maatskappy wat Suid Afrikaners voorsien van praktiese en koste-effektiewe maniere

om hulle te “reunite” met hulle Rande! Rand Reunite spesialiseer in geblokkeerde fondse, soos uittree-annuïteite,

pensioenfondse, aandele en erfgelde. Rand Reunite doen ook kontantoorplasings vanuit enige van die Suid-

Afrkaanse handelsbanke. Rudi, AJ & Josh handhaaf ‘n “hands on approach” wat hulle in staat stel om die proses van

A – Z te bemeester. Skakel ons gerus by www.randreunite.com of stop by ons kantoor te 19 Como Street,

Takapuna, op Auckland se North Shore en laat Rand Reunite jou “reunite” met jou Rande!

2. 'n Boer maak 'n aftreeplan (3/5/10)~5

Dis onnodig om jou aftreebeleggings aan politieke, valuta en inflasie risiko’s bloot te stel terwyl jy in die buiteland

woon. Maak die skuif vandag: verplaas jou SA pensioenfonds, koop jou annuïteite af en maak ‘n intelligente

belegging in Nieu-Seeland. Onthou – ver van jou goed is na aan jou skade!

Amper 4000 Suid-Afrikaanse “expats” het al van ons professionele dienste gebruik gemaak. Vriendelik, maklik,

koste-effektief, gewaarborg. Registreer sommer nou by http://cashkows.com/registe en neem beheer oor jou

toekoms. Ons kontakbesonderhede in NS is 09 925 0351 en mariette@cashkows.com

3. Hoe bring ek my SA Rand na Nieu-Seeland? (4/10/10)

So baie van ons het nog geld iewers in ‘n belegging of ‘n rekening in Suid-Afrika en weet nie altyd mooi hoe om dit

op die mees effektiewe wyse oorteplaas nie, waar ookal jy is. Mutual Financial Services in assosiasie met Rand

ReUnite spesialiseer in geblokkeerde fondse, soos uittree-annuïteite, pensioenfondse, aandele en erfgelde. Ons

doen ook kontantoorplasings vanuit enige van die Suid-Afrkaanse handelsbanke. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank

staan dispensasie toe aan Suid-Afrikaanse residente en burgers om jaarlikse toelae te gebruik om rande oor te plaas

na ander lande. Volg die skakel http://www.randreunite.com/registration.php en registreer vandag nog. Stuur dit

ook gerus vir al jou vriende om onder hulle “Favourites” op “Explorer” te sit. Vir meer inligting skakel gerus vir

Herman Roodt by 09 473 0880(w), 021 736 030(s) of e-pos herman@mfs.net.nz of besoek www.mfs.net.nz

4. Huiskoop is jou grootste finansiële besluit! (9/10/10)

Benodig jy 'n huislening teen die beste rentekoers? Ons Huisfinansiering spesialiste kan help met die volgende vrae:

Vir hoe groot lening kwalifiseer ek teen 'n kompeterende rentekoers?

Kan ek my bestaande eiendom se waarde gebruik vir 'n deposito op 'n nuwe eiendom? (Groot Belasting voordeel)

Watter versekering het ek nodig?

Vir gratis professionele advies skakel Richard en sy span by 09 479 8449/0800 112 300 of e-pos na

info@aifinancial.co.nz vir 'n afspraak... jou tyd... jou plek, of kom drink 'n heerlike cappuccino by ons kantoor te 753

Beach Road, Browns Bay.

*Nuusflits - 95% Huislenings nou weer beskikbaar in die eiendomsmark - Skakel Richard dadelik om meer uit te vind!

MEUBELS

Terug na Besigheidtipes…

MOTORS

Terug na Besigheidtipes…

1. Motorherstelwerk-bestemming op die Shore (3/5/10)

Pit Stop Browns Bay is in Suid-Afrikaanse besit. Uitlaatstelsels, remme, suspensiewerk, skokbrekers, dienste,

“cambelts”; koppellaars; “CV joints” en WOF-herstelwerk. Vir ‘n professionele, hartlike, waarde-vir-geld dienservaring

sonder gelyke, in beide Afrikaans of Engels, kontak Martin by 479 5311 / 479 5314 òf loer in te Beach Road 749,

Browns Bay

2. Action Panelbeaters & Collision Repair Centre (3/5/10)

Insurance Recommended Structural Repair Centre. For you peace of mind, we are Collision Repair Association and

MTA members. We use the 3 Dimensional Carbench Chassis repair systems and Panda Spraybooth and Bake

ovens for the perfect finish. Free late model Courtesy cars available on all insurance jobs. Contact Keith and Chantal

van Rooy on 09 444 8851 or 021 461 686 or visit our website www.actionpanelbeaters.co.nz

PROFESSIONELE DIENSTE

Terug na Besigheidtipes…

1. Baker Law – Prokureurs op Auckland se North Shore (3/5/10)

Ons is trots daarop om die grootste Afrikaanse prokureursfirma in die land te wees en help graag met ‘n wye

verskeidenheid van sake. Ons het spesialiste in litigasie, immigrasie, eiendomme/besighede en arbeidsreg. Besoek

ons te 368 Beach Road, Mairangi Bay (die ingang is uit Hastings Road, net langs United Video), skakel ons by

09 476 8000 of stuur ‘n e-pos na info@bakerlaw.co.nz

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!