01.05.2013 Views

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

28 Mrt 2013 - Afrikaanse Klub

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ds Mariaan Schutte by 021 0818 2629 of 04 461 6344 of per e-pos by schutte.sa@gmail.com of

Dries Gerryts by 021 879 423 of 04 477 4451 of per e-pos by dries.gerryts@ihug.co.nz

20. Eredienste te Churton, WELLINGTON

‘His Family’ hou elke Sondag om 9:45 vm tweetalige familie-byeenkomste by die Amesbury skoolsaal, 48

Amesbury Drive, Churton Park, Wellington. ‘n Familie Bybelstudie begin reeds om 9:00 vm in dieselfde gebou.

Besoek gerus ons webblad www.HisFamilynz.org vir meer inligting. Enige navrae kan aan Jaco Rheeder gerig word

by jaco@hisfamilynz.org of by 04 478 5152 / 027 236 5569. Almal is baie welkom!

21. Afrikaanse kerkdienste te WHANGAREI

Erediens elke Sondagoggend om 9:30 vm in die Kamo War Memorial Hall, h/v Grant en Boswell Street, Kamo.

Dr Gert Volschenk lei die dienste en navrae kan gerig word aan Gert Volschenk by 09 438 4455 of 022 652 2044

(na-ure) en e-pos gjvolschenk@clear.net.nz. Na afloop van die diens word daar lekker saamgekuier oor ‘n koppie

tee/koffie

22. Afrikaanse preke op INTERNET

1. Besoek die webblad van die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland, Hamilton-gemeente, by

www.ackhamilton.co.nz en luister na Afrikaanse preke deur Ds Johan Hendricks en ander predikers. Die

preke kan ook afgelaai word. Kies uit ’n verskeidenheid preke wat gereeld opdateer word. Luister gerus en

stuur die webadres na ander Afrikaanse Christene in Nieu-Seeland wat nie naby 'n Afrikaanse bediening is

nie

2. Besoek die webblad van die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland, Christchurch-gemeente, by

www.ackchristchurch.co.nz en luister.na Afrikaanse preke deur Ds Tienie Bekker van die Afrikaanse

Christen Kerk van Nieu-Seeland se Christchurch-gemeente. Luister gerus en stuur die webadres na ander

Afrikaanse Christene in Nieu-Seeland wat nie naby 'n Afrikaanse bediening is nie

3. Besoek die webblad van die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland, Howick-gemeente, by

www.ackhowick.co.nz en luister.na Afrikaanse preke deur Ds Freek Terblanche van die Afrikaanse

Christen Kerk van Nieu-Seeland se Howick-gemeente. Luister gerus en stuur die webadres na ander

Afrikaanse Christene in Nieu-Seeland wat nie naby 'n Afrikaanse bediening is nie

4. Besoek die webblad van die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland, Wellington-gemeente, by

http://www.ackwellington.co.nz en luister.na Afrikaanse preke deur Ds Mariaan Scutte van die Afrikaanse

Christen Kerk van Nieu-Seeland se Wellington-gemeente. Luister gerus en stuur die webadres na ander

Afrikaanse Christene in Nieu-Seeland wat nie naby 'n Afrikaanse bediening is nie

terug na bo …

Dagboek: AUCKLAND SUPER CITY

Besoek: http://www.guidetoauckland.co.nz/?gclid=CIrMp5jX4qUCFQIBbAodgyVYFg vir

aktiwiteite

Dagboek: WELLINGTON

Besoek: http://www.feelinggreat.co.nz/ vir aktiwiteite

Dagboek: HAMILTON

Besoek: http://www.hamiltonevents.co.nz/vir aktiwiteite

Dagboek: CHRISTCHURCH

Besoek: http://www.bethere.org.nz/ vir aktiwiteite

Dagboek: HAWKES BAY

Besoek: http://www.hawkesbaynz.com vir aktiwiteite in Hawkes Bay

Dagboek: ROTORUA

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!