02.05.2013 Views

Basuiner 09 31 Augustus - Hoërskool Bastion

Basuiner 09 31 Augustus - Hoërskool Bastion

Basuiner 09 31 Augustus - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Basuiner Hoërskool Bastion

Trezonalaan, Mindalore 011 762-5245/6 www.bastionskool.co.za Uitgawe: 9/2011 31 Augustus 2011

www.hsbastion.mobi

011 762-1402 Faks E-pos: bastion@iafrica.com

Uit Uit die die kantoor kantoor van van die die hoof:

hoof:

Geagte Ouers/Voogde

Gedagte vir die maand: “Die natuur is altyd ‘n wisselende, veelkleurige kleed van God.”

Johann Wolfgang von Goethe.

September is die natuur aan die ontwaak! Augustus sal onthou word as ‘n koue eerder as ‘n

winderige maand. Kom ons geniet elke dag die ontwaking van die natuur rondom ons.

Môre is die 10- jarige reünie van die 2001 graad 12’s. Ons vertrou dat hulle die spesiale dag

en weersiens terdeë sal geniet.

Volgende naweek vier ons die 30-jarige bestaan van die skool en hou ons reünie vir almal

wat gedurende hierdie 30 jaar by die skool betrokke was. Sien meer inligting binne.

Baie geluk aan ons nuutverkose graad 12-raad. Mag hulle met liefde en groot ywer elke dag

dié groot taak uitleef. Baie geluk aan elkeen van die leerders asook hulle gesinne.

Woensdag, 7 September, vier die land Sekretaressedag. mag ons administratiewe dames

die dag se bederf terdeë geniet. ‘n Groot dankie vir hul onmisbare rol in ons lewens.

Môre is daar weer geleentheid vir graad 7’s om te registreer vir 2012. Die kantore sal van

09:00 tot 11:00 oop wees vir voornemende leerders en hul ouers/voogde.

Baie sterkte aan ons graad 12-leerders met die rekordeksamen wat volgende week afskop.

Ons bid u ‘n geseënde lentemaand toe.

DR AH PRINSLOO

HOOF

1

Skakeling:

Skakeling:

Skakeling:

Administrasie Administrasie en en Organisasie:

Organisasie:

Kontaknommers:

Indien u enige sake of navrae rakende u kind of die skool wil deurgee, kan u die

volgende adjunkhoofde vanaf 07:00 tot 21:00 kontak:

Graad 8 Me L Jonker 082 975 4358

Graad 9 Mnr T Bartmann 082 929 1054

Graad 10 Me I Marx 082 569 6799

Graad 11 Me E Boshoff 082 303 5054

Graad 12 Dr H van Loggerenberg 082 929 1055

U kan ook die hoof, dr Prinsloo, kontak by (011) 271-7732 of 083 343 4012. Indien

dit nie dadelik beantwoord word nie, laat asseblief ‘n boodskap en dit sal dringend

opgevolg word, of stuur ‘n SMS.

Akademie

Akademie:

Akademie

Sterkte aan al die Graad 12-leerders wat Maandag begin met hul rekordeksamen.

Graad 8 tot 11-leerders moet asseblief daarop let dat na Maandag, 22 September, geen

take of portefeuljes meer ingehandig kan word nie aangesien alle punte op 26 September

gefinaliseer moet wees vir inhandiging aan die distrikkantoor.

Veiligheid Veiligheid en en Sekuriteit:

Sekuriteit:

Met die naderende lente waar mense meer buite beweeg, moet ons steeds meer

sekuriteitsbewus word. Navorsing en statistiek het bewys dat misdade meer in die lente- en

somerseisoene voorkom.

Maak ook seker hoe laat en waar u kind aan aktiwiteite deelneem. Sommige leerders wag

tot baie laat vir hulle ouers – wat ook ‘n risiko veroorsaak.

Asseblief – selfone mag nie sigbaar wees nie.

Tref ook vroegtydig reëlings indien u u kind tydens skoolure kom afhaal by die skool. Volg

asseblief die korrekte prosedure. Leerders mag nie buite die skool vir u wag nie.

Dit is ook belangrik om ‘n gesonde leefstyl te handhaaf, want vanweë ons moderne

gespanne leefstyl en ons lewensgehalte, ontwikkel verskeie konfliksituasies. ‘n Gesonde

leefstyl kan dit help voorkom en die impak daarvan verminder.

Leerderaktiwiteite:

Leerderaktiwiteite:

Busgeld vir September 2011:

Oggend en middag: 22 ritte @ R20-00 per dag = R440-00

Slegs oggend of middag: 22-ritte @ R10-00 per dag, kos R220-00.

Die 10-ritte kaartjie kos R115-00

Enkelritte: R14:00.

Sportritte: R14:00

REGISTRASIE: GRAAD 8 VIR 2012:

Ons is môre, Saterdag, 3 September, vanaf 09:00 tot 11:00 beskikbaar om graad 8registrasies

vir 2012 te hanteer.

Die volgende dokumentasie moet asseblief u kind se toelatingsvorm vergesel:

• Leerder se geboortesertifikaat

• Leerder se nuutste rapport

• 2 x ID-foto’s van die leerder

• Ouers se ID dokumente

• Water en ligte- of telefoonrekening (bewys van adres)

Alle registrasies, ook herregistrasies van huidige leerders, moet asseblief baie dringend

afgehandel word.

Sport:

Sport:

HOKKIE:

Geluk aan die hokkiedogters se Coke-span wat Vrydag in die finaal gespeel het in die

Noordheuwel Prestige Toernooi. Hul het gelykop gespeel teen Hoërskool Noordheuwel en

deel dus die beker vir Afdeling B.

Rugby:

Coke rugbyspan verloor 7-0 teen Hoërskool Bekker in die kwartfinale van die Coke-reeks.

Man van die wedstryd: Jacques Fourie.

Krieket:

Die eerste krieketspan verloor teen KHS met 5 paaltjies. Bastion 215 almal uit. KHS 217/5.

Man van die wedstryd – Dirkie Grobler.

Die o.15-krieketspan wen teen Allen Glen met 180 lopies. Bastion 247 almal uit. Allen Glen

67 almal uit.

Man van die wedstryd: - Johan Botha.

o.14-krieketspan verloor teen President met 23 lopies. Bastion 87 almal uit. President 110

almal uit.

2

Tennis:

Bastion juniorspan verloor teen Monument – 9 – 0.

Jukskei:

Ligabyeenkoms op 20 Augustus en 27 Augustus:

o.19-seuns – 3de plek.

o.19- dogters – 3de plek.

o.16-seuns – 3de plek.

o.16-dogters – 2de plek.

Geluk aan die volgende dogters wat deur is na die volgende rondte Gauteng Wes proewe:

Clarista du Toit, Anuschka Myburgh en Vanessa Barkley.

Kultuur:

Kultuur:

Mnr en Mej Bastion:

‘n Glansgeleentheid is te Usambara gehou. Die tema was : Country.

Ons wens die volgende wenners geluk:

Mnr Bastion Senior : Arno Vermeulen

Eerste prins : Franco Jansen van Vuuren

Tweede prins : Dirkie Grobler

Mej Bastion Senior : Amor de Jager

Eerste prinses : Hanri Venter

Tweede prinses : Chantelle Pienaar

Mnr Bastion Junior : Alexander Koen (Slegs een wenner aangewys)

Mej Bastion Junior : Mariza Mendonca

Eerste prinses : Nandi Oosthuizen

Tweede prinses : Samantha Hattingh

Debutante : Cellie Knoesen

Diederik Kloppers

Arno Vermeulen

Mnr Fotogenies : Arno Vermeulen

Mej Fotogenies Senior : Rozanne Wehmeyer

Mej Fotogenies Junior : Chanté Hattingh

Mnr Persoonlikheid : Dirkie Grobler

Mej Persoonlikheid : Amor de Jager

Ons sê baie dankie aan al ons borge:

Die aandrokke is deur Marie Louise Alberts, Designer Wardrobe (Tel: 082 336 5791)

verskaf.

Aboyomi Beauty Care – Adri

Adelettes Unisex Hair.

Alta van Shampoe Unisex.

Ana Paulas Coffee Shoppe, Krugersdorp.

Augusto Grill – Florida Junction.

Cherry on Top – Loekie

Clinton Venter – Biltong.

Country Lane Tuisnywerheid

Daleen Naels

Danika Hair and Beauty.

Goden Coiture – Gordon Grieve

Hugenote Restaurant – Flora Sentrum

Jumbo Meat – Tony.

Kerrin Timmerman van Catwalk Models.

Koek ‘n Loer, Witpoortjie.

Kontantpryse.

Lynn van Niekerk van Annique.

Manifique Beauty and Skincare Clinic.

Me Piater

Mias Hair – Heidi.

Mnr en Me A Vermeulen

Mnr en Me Kloppers – Kontant

Monash – Me C Caroto

Nail and Beauty Studio – Wilropark.

Pretty Nails – Petro Vermeulen.

Sonet Mostert

Status Studio – Johan Minnaar

Sus se Slaghuis

Touch of Beauty – Rizana

Tracy van Dischem – Princess Crossing.

Trans Nalal Cut Glass Koffiehuis – Mari Ackerman

Vereena Biosculpture – Vereena Knoesen

Verskaffer van aandrokke: Sew Craft.

Vleispot – Georgie.

Westwood Arms – Reinardt.

World of Beauty

Ondersteun asseblief ons borge. Sonder hulle sou hierdie aand nie moontlik gewees het nie.

LENTEBAL

Die lentebal vir leerders sal eers in die vierde kwartaal plaasvind weens die 30jarige reünie

viering die 9de en 10de September, wanneer ons reeds ‘n ouerdans en leerdersokkie

aanbied.

Finansies: inansies:

Bankbesonderhede:

Rekening: Hoërskool Bastion

Rekeningnommer: 0330-153-156

ABSA Horison: kode: 630841

Verwysing: Skoolgeld en u rekeningnommer

Faks asseblief u inbetaling na: 011 762-1402.

Lief Lief en en leed leed: leed

• Baie geluk aan me Ansie Meyer (Afrikaans) met die huwelik van haar dogter.

• Ons groet me Susan Schröder (Snoepie) wat ‘n ander betrekking aanvaar het. Sterkte

met haar nuwe werk.

Skrywes Skrywes ontvang:

ontvang:

Die volgende skrywe is van ‘n ouer ontvang na afloop van die Mnr en Mej Bastion-funksie:

3

‘Wil net sê baie geluk met ‘n spog geleentheid gisteraand. Baie geluk aan al die

onderwysers wat al hulle tyd ingesit het om van die geleentheid ‘n groot sukses te maak.

Baie trots om ‘n Bastion-ouer te wees.”

Humor: Humor:

Humor:

Gebeure: Gebeure:

Gebeure:

30-JAAR REüNIE:

Ons nooi alle oud-Bastionners (leerders, personeel en ouers) na hierdie groot geleentheid.

Datum: Saterdag, 10 September 2011

Tyd: Vanaf 16:00

Bring en braai: Bring asseblief eie vleis, drinkgoed, asook eetgerei. (Die skool gee vure,

pap en sous en slaai).

Bring die hele familie en kom onthou die “goeie ou dae”.

Pret en vermaak word vir klein en groot gereël. (Vlooimark, “Magic” show, springkastele

en nog baie meer.)

Fondsinsameling:

Fondsinsameling:

Wenners : Fury Ford Kompetisie:

Die wenner van die motor sal deur Ford Fury bekendgemaak word.

Ons bedank egter elke ouer en leerder wat ons met hierdie projek ondersteun het. Ons

waardeer u betrokkenheid en samewerking opreg!

Die volgende leerders wen pryse:

Leerders wat die meeste kaartjies verkoop het. (Die geldwaarde van die kaartjies wat hulle

verkoop het):

1. Melissa Noortman, Graad 10 O

2. Johan van Wyk, Graad 12I

3. Nandi Oosthuizen, Graad 8A

Klas – Hamburger en Coke by McDonalds in skooltyd: Graad 8O van Mnr Greybe Ferreira.

Klas in elke graad – snoepiebewyse van R15-00 elk:

• Graad 9B – Me L van den Berg

• Graad 12I – Me B Ross

• Graad 10B – Me Y Carney

• Graad 11I – Me L Rinke

SENTEPROJEK

Ons herinner u ook om asseblief u los kleingeld skooltoe te stuur. As ons al hierdie kleingeld

bymekaar tel, bied dit ons die geleentheid om ‘n paar gate toe te stop tot voordeel van u

kind.

Datums atums atums vir vir die die yskas

yskas

Saterdag, 3 September • o.15- span krieket vs Noordheuwel

(tuis)

• 1ste span krieket vs Noordheuwel

(weg)

• Jukskei finale proewe –

Krugersdorp bane.

• Graad 8- registrasies vir 2012 vanaf

09:00 tot 11:00.

• 2001- matriekreünie 15:00.

Maandag, 5 September • Rekordeksamen begin.

Dinsdag, 6 September • Toetsdag

• o.16-span krieket vs Florida Park

(weg)

Woensdag, 7 September • o.14-span krieket vs KHS (tuis)

• 1ste span krieket vs KHS (weg)

20/20-wedstryd.

Donderdag, 8 September • Toetsdag

• Tweedespan krieket vs Princess

(tuis)

• Laerskole hokkie – (Horison vs

Helderkruin) te Bastion

Vrydag, 9 September • Lentedag en geesvang vir 30-jarige

reünie.

• 18:30: Ouerdans en leerdersokkie.

Saterdag, 10 September • o.15-span krieket vs Maragon (weg)

• 1ste span krieket vs Maragon (tuis)

• Jukskei Direkteurstoernooi te

Middelburg.

• 30-jarige feesreünie

4

5

POSTE BESKIKBAAR:

Hoërskool Bastion beskik oor die volgende poste:

1. FAKTOTUM

Pligte sal met kandidaat bespreek word gedurende onderhoud.

2. IT-BESTUURDER

Die persoon is verantwoordelik vir:

• Instandhouding van rekenaarsentrum.

• Aankoop/sifting van sagteware.

• Installasie van apparatuur.

• Laai van programmatuur.

• Beplanning en uitbreiding ten opsigte van tegnologiese ontwikkeling.

• Verkryging van kwotasies

• Duplisering/redigering van video- en DVD-materiaal.

• Voorbereiding van sentrums ten opsigte van lesaanbieding.

Volledige pligte sal met kandidaat bespreek word gedurende onderhoud

Indien u belangstel stuur asseblief u CV na:

Faksnommer: (011) 762-1402 of

E-pos: bastion@iafrica.com.

Sluitingsdatum vir aansoeke : 16 September 2011.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!