02.05.2013 Views

Augustus

Augustus

Augustus

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

20

••• NUUS

Waar staan plaaslike

veeboere internasionaal?

vervolg van bladsy 19

Dit is verder moontlik om byvoorbeeld kontinente

te groepeer ten einde moontlike ooreenkomste

of verskille waar te neem. Figuur 3 toon so ’n

groepering van totale koste (opgedeel in kapitaal,

TABEL 1: VERSKILLENDE AFRONDINGSISTEME

WEIDING

KUILVOER

VOERKRAAL

SNY EN DRA

VOERPERSENTASIE

(%) IN

DROËMATERIAAL

> 30% weiding

> 30% kuilvoer en

ander voer

> 50% graan en

ander energievoer

> 30% varsgesnyde

gras en ander

vegetasie

BESTUUR/

BEHUISING

Buite

regdeur die jaar

Toe of

gedeeltelike

toe stalle

Oop krale met

gedeeltelike

sonbeskerming

Gekombineerde

kampies, weidings

of paaie

GEKOOPTE

VOER

Laag

Medium

Figuur 3: Totale koste vir 2011. Bron: Agri Benchmark (2012)

Figuur 4: Marge bo koste van geselekteerde speenkalfplase

(2005 - 2011) – $ per 100 kg lewendige gewig

verkoop.

Bron: Agri Benchmark (2012)

grond, arbeid en ander koste soos aangedui) vir die

verskillende voerkraalsisteme. Oorhoofs kan Europa

beskou word as relatiewe hoë-koste beesafronders,

gevolg deur Asië en Oseanië (Australië en Nieu-

Seeland), Afrika en laastens

die Amerikas.

Figuur 4 dui die verloop

Hoog

Laag

van speenkalfproduksie marges

(totale inkomste – totale

koste) sedert 2005 vir 16

plase aan. Dit is duidelik

uit die figuur dat groot

variasies en volatiliteit in

marges bestaan en moet

dus binne die konteks van

omgewingsfaktore in spesifieke

jare geïnterpreteer word. So

het die Suid-Afrikaanse plaas

met 250 teelkoeie (wat in die

Vryburg-distrik geleë is) se

marge gedaal tussen 2005 en

2008 en daarna weer gestyg

ná 2011.

Alhoewel die skaapnetwerk

slegs twee jaar bestaan,

is die huidige resultate

ewe interessant. Indien

skaapproduktiwiteit

ondersoek word, is dit weer

eens belangrik om dit te

doen binne die konteks van

die tipe produksiesisteem

wat gebruik/moontlik is

gegewe die hulpbronne wat

beskikbaar is. Figuur 5 toon

die speenpersentasie (per ooi

per jaar) van twaalf skaapplase internasionaal. In

die geval van die Suid-Afrikaanse plase (ZA-850s

en ZA-1 500s), is dit twee tipiese ekstensiewe

wolskaapplase in die Suid-Vrystaat wat jaarliks

lam en ook probleme met roofdiere ondervind.

In die geval van die Spaanse plase (ES-800s

en ES-1 500s) is daar byvoorbeeld agtmaandelamseisoene

wat gebruik word.

Wat die produksiekoste van skape aanbetref,

toon Figuur 6 dat die Suid-Afrikaanse

produksiekoste op EU-vlakke handel en dus duidelik

hoër as die Australiese vlakke is. Die figuur toon

ook duidelik dat die direk-allokeerbare of nie-faktor

www.senwes.co.za • Augustus 2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!