02.05.2013 Views

Augustus

Augustus

Augustus

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

voertuie, wat sal sorg dat velddienste spoedig en

meer effektief uitgevoer kan word, sal nou gebruik

word. Kapitaal ten opsigte van spesiale gereedskap

is bewillig om die noodsaaklike investering ter

onder steuning van huidige en nuwe John Deere

toerusting wat gedurende 2012 bekend gestel is,

te laat realiseer.

Daar is onlangs in ’n nuwe besigheidstelsel vir

Meganisasie belê wat tydens Julie tot einde Septem

ber geïmplementeer sal word. Die EQUIP-stelsel

is ontwikkel om John Deere handelaars in staat te

stel om hul besigheid beter en meer effektief te

bestuur. Die implementering van die stelsel het ook

nuwe uitdagings en werkswyses tot gevolg, alles

ter verbetering van die klant se koopervaring van

Senwes Village Meganisasie.

Die geografiese indeling van die areas wat die

Heelwerktuigbemarkers moet bedien, is ook onder

die soeklig geplaas en daar is besluit om twee

addisionele Heelwerktuigbemarkers aan te stel.

Hierdie poste sal binnekort gevul word met die

doel om beter dienslewering aan klante te bied en

FOKUS OP MEGANISASIE EN INSETTE •••

Ons doelwit is om teen die einde van Oktober 2012 reeds

60 opgeleide vakmanne in diens van Senwes te hê.

Voorstelling van ons beoogde netwerkvoorkoms vir die toekoms.

sodoende ons bemarkings- en verkoopskapasiteit

verder te versterk.

Jacques Stander is op 1 Junie aangestel as Ver-

kopebestuurder: Heelwerktuie en sal beheer neem

van die verkope-afdeling in samewerking met Ferdie

Pieterse, wat bevorder is tot Bemarkings bestuurder:

Heelwerktuie. Die Presisieboerdery-afdeling is by

die Heelwertuig bemarkingsafdeling ingelyf, wat

tot verbeterde bedryfseffektiwiteit sal lei. Senwes

Meganisasie het ook besluit om te belê in ’n RTKnetwerk.

Dit sal klante dus die geleentheid bied om

teen ’n baie laer koste op die netwerk in te skakel

teenoor die koste om die stelsel self aan te koop.

Ons wil klante graag bedank vir hulle volgehoue

onder steuning oor die afgelope paar jaar en sien

daarna uit om Senwes Meganisasie-klante voortaan

met voortreflike diens en winsgewende oplossings te

bedien. S

Willie Dietrechsen is Bestuurder: Meganisasie, Senwes

Village. Skakel hom by (018) 464-7553 of stuur ’n e-pos

na willie.dietrechsen@senwes.co.za.>>

6 + Drakensberger veiling 13 September 2012

Bultfontein skougronde

30 Bulle

50 stoet en

30 Kommersiële

vroulike diere

Ons kwaliteit is uitstaande... soos altyd. Dit is waarop ons trots is.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!