02.05.2013 Views

Augustus

Augustus

Augustus

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

30

••• FOKUS OP MEGANISASIE EN INSETTE

> TEKS: WILLIE DIETRECHSEN

’n Groot aksie is veral in die

werkswinkels geloods ten einde bestaande infrastruktuur

op te gradeer ter bevordering van klantetevredenheid.

Sedertdien is werkswinkels op Parys,

Bultfontein, Bothaville en in Bloemfontein reeds

opgegradeer. Die res van die werkswinkels is óf

reeds in die proses óf in die beplanningstadium

om opgegradeer te word gedurende die huidige

Nuwe werkswinkelvoertuie is aangekoop

en die huidige voertuie is vervang. Meer

toepaslike “raised body”-voertuie, wat

sal sorg dat velddienste spoedig en meer

effektief uitgevoer kan word, sal nou

gebruik word.

Senwes belê verder in

Meganisasie se groei

SENWES VILLAGE GAAN ’N GROTER

FOKUS OP MEGANISASIEDIENSTE

PLAAS. FONDSE IS BEWILLIG OM IN

HUIDIGE EN NUWE INFRASTRUKTUUR,

PERSONEEL, VOERTUIE EN VERAL

BASIESE- EN SPESIALE GEREEDSKAP,

TE BELÊ.

finansiële jaar. Die nuwe werkswinkel op Schweizer-

Reneke is ook ten volle toegerus en sal binnekort

geopen word as deel van die geografiese uitbreiding

van die dienstepakket wat Senwes Meganisasie

bied.

Senwes het ’n groot belegging gemaak in terme

van personeel, veral wat die bestuur van werkswinkels

en opgeleide vakmanne betref. Sedert die

begin van die jaar is daar reeds vier nuwe werkswinkelbestuurders

en nege opgeleide vakmanne

deur Senwes aangestel. Ons doelwit is om teen

die einde van Oktober 2012 reeds 60 opgeleide

vakmanne in diens van Senwes te hê.

Weens die huidige tekort aan opgeleide John

Deere tegnici, het Senwes aan die begin van

die jaar 25 vakleerlinge aangestel en dit is deel

van die beplanning om vir die volgende twee

tot drie jaar nog twaalf per jaar aan te stel ten

einde ons naverkopediens wesenlik te verbeter. ’n

Besluit is ook geneem om ’n totaal van 20 nuwe

werkswinkelvoertuie aan te koop en die huidige

voertuie te vervang. Meer toepaslike “raised body”-

www.senwes.co.za • Augustus 2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!