02.05.2013 Views

Augustus

Augustus

Augustus

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

46

••• SENWES VILLAGE

Vir gemoedsrus, koop jou entstowwe slegs

aan by ’n goedgekeurde entstofverspreider.

Senwes is in die proses om geakkrediteer te

word as goedgekeurde entstofverspreider.

Elke Senwes winkel word afsonderlik geoudit

en hierdie oudit word jaarliks herhaal.

Goedgekeurde Senwes Villages sal plakkers

op hulle yskasdeure vertoon wat lui:

MSD Dieregesondheid

Goedgekeurde Entstofverspreider

(sien onderstaande figuur).

BELANGRIK: Koue ketting akkreditasie vereis

dat geen entstof verkoop mag word aan

’n klant sonder ’n geskikte koelhouer met

gevriesde yspakke nie. U is welkom om u eie

koelhouer met gevriesde yspakke saam te

bring vir die aankoop van entstowwe. Senwes

sal wel voorsiening maak vir die verkoop van

koelhouers en gevriesde yspakke.

Waarom my

steur aan die

koue ketting?

JY IS

IN DIE DORP BESIG OM INKO PIES

TE DDOEN

VOORDAT JY DIE KINDERS BY

DI DDIE E SKOOL GAAN OP LAAI EN SIEN DAT

ROOMYS RO R OM OP DIE INKOPIELYS VERSKYN...

Wan Wanneer an a koop jy die roomys?

• Ti Tie Tienuur?

• Ne Net voordat jy die kinders oplaai?

• Na NNadat

die kinders opgelaai is, op pad huis toe?

Hoe gaan jy die roomys huis toe vervoer?

• Deur dit te verpak in ’n plastieksak van die

supermark?

• Deur dit te verpak in ’n geïsoleerde koelsak?

• Deur dit te verpak in ’n geïsoleerde koelsak wat

gevriesde yspakke bevat?

By die huis aangekom, gaan jy...

• Eers ’n koppie koffie geniet, vir die kinders iets

te ete gee en dan die roomys uit die motor

gaan haal?

• Dadelik die roomys in die vrieskas bêre?

Die ooglopende gevolg van die scenario wat hierbo

beskryf word indien die verkeerde besluit geneem

word, is dus gesmelte roomys.

Die meeste van ons weet wat gebeur as roomys

eers gesmelt het en dan teruggesit word in die vrieskas.

Dit is eenvoudig nie weer dieselfde nie. Alhoewel

die roomys weer vries, is die kwaliteit daarvan klaar

geaffekteer. ’n Laag klewerige ys vorm dus op die

bodem, met minder smaakvolle “roomys” bo-op.

Wat het die koop van roomys egter te doen

met die effektiewe bestuur van die

koue ketting vir entstowwe?

Die algemene logika wat toegepas word om jou roomys

gevries by die huis aan te bring, is juis “effek tiewe

bestuur van die koue ketting”.

www.senwes.co.za • Augustus 2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!