02.05.2013 Views

Augustus

Augustus

Augustus

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ESCENARIO •••

Augustus 2012 • www.senwes.co.za

65

Landbounuus

is slegs ’n klik ver

eScenario is ’n elektroniese,

Senwes nuusbrief wat na klante gestuur word.

Hierdie kommunikasiemiddel word deur e-pos

versprei ten einde relevante maatskappy- en

industrienuus na internetgebruikers te stuur.

WANNEER VERSKYN ESCENARIO?

Die nuusbrief word tweemaandeliks, met ander

woor de tydens die maande wat die Senwes Scenario

nie verskyn nie, uitgestuur om sodoende te verseker

alle belanghebbende partye ontvang die nuutste

Senwes inligting so gou as moontlik.

WAT BEVAT ESCENARIO?

In dié nuusbrief word inligting aangaande Senwes

asook ander relevante nuus uit die landbou-industrie,

kortliks weergegee. Dit is verwant aan artikels

wat op die Senwes webblad en in Senwes Scenario

verskyn.

WAAR EN HOE KRY EK ESCENARIO?

Besoek gerus die Senwes webblad, klik op die

eScenario-ikon en teken in. Dit is so maklik soos

dit! Nou kan jy op hoogte bly van die nuutste verwikkelinge

in beide Senwes en die groter landbouindustrie,

alles in die gemak van jou eie huis! S

Lees in die eScenario

nuusflits van 31 Julie 2012

oor Senwes se navorsing

onder klante met betrekking

tot volhoubaarheid en etiek.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!