02.05.2013 Views

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

20 ••• promoSiE-arTiKEl: FraNS lyoNS

Verbeter jou “gut feel”?

8035BD_FL_1 Graanprysrisikobestuur:

Hoe kan jy deur

prysrisikobestuur

meer volhoubaar boer?

> teks: Frans lyons

Prysrisikobestuur

en ProF Petrus h Potgieter

DePartement besluitkunDe, unisa

Dit is ’n gegewe dat produsente

besef hulp is nodig om prysrisikobestuur met

behulp van historiese Safex-prysdata toe te pas.

Die beperking op tyd, emosionele oorwegings,

eiesoortige behoeftes, ’n klem op besparing en

wisselvallige gewoontes dra alles

tot hierdie besef by. In die lig van

bogenoemde, ontstaan die vraag

of prysrisikobestuur volhoubare

resultate kan help bewerkstellig.

Wat beteken volhoubaarheid

vir die produsent? Volhoubaarheid

van ’n boerdery beteken die

voortsetting van aktiwiteite op

só ’n manier dat die bedryf in

die toekoms lewensvatbaar

aanvangsdatum

sal bly. Dit impliseer die noodsaaklikheid om die

kapitaal, insetkostes en verwagte opbrengs van die

onderneming oor die lang termyn in ag te neem –

onder andere sodat toekomstige geslagte daarmee

kan voortgaan.

Om aktiwiteite oor die lang termyn te kan

voortsit, moet ’n boerdery deurlopend ekonomies

lewensvatbaar, sosiaal aanvaarbaar en

omgewingsvriendelik wees. Boerderye moet aan al

drie vereistes voldoen.

In hierdie artikel word daar egter net gefokus

op die ekonomiese lewensvatbaarheid in soverre

Produk a

gemeen

Vra vir Frans

www.franslyons.co.za, skakel of sms

Frans direk by 082 554 2382

prysskok volhoubaarheid kan bedreig. ’n Prysskok

bedreig ekonomiese volhoubaarheid omdat sekere

boerderye nie in staat sal wees om skuld te delg nie

en gevolglik ten gronde sal gaan. In ander gevalle is

die opbrengs op kapitaal so klein of selfs negatief

dat produsente dit sal oorweeg om die boerdery te

staak.

Bruto marge per hektaar vir die periode 1 Oktober

2002 tot 24 Junie 2009 in die tabel hieronder,

word in hierdie studie aangewend.

geen

verskansing

Produk b

gaaf

Produk C

gaaf

Vir meer inligting oor prysrisikobestuur in jou boerdery

stuur ’n e­pos na lyonsf@mweb.co.za.

Produk D

gaaf

01/10/2002 R2 176 -R142 r1 751 R1 932 R1 947

01/10/2003 r331 R209 R26 r153 R294

01/10/2004 R239 -R893 -R128 R47 r10

03/10/2005 r311 R1 401 R1 026 R565 R887

02/10/2006 -r511 R941 r537 R394 R391

01/10/2007 R2 967 R4 529 R4 086 R3 324 R4 013

01/10/2008 R3 998 R2 460 R3 420 R3 799 R3 576

Uit die tabel is dit duidelik dat gawe verskanste

produkte se bruto marges meer stabiel as onverskanste

produkte oor die periode was. Produk B was

slegs een jaar met ’n relatief klein bedrag negatief.

Dit is verder duidelik dat boerderye met produkte

B, C en D meer volhoubaar as die onverskanste

produkte en produkte met geen verskansing was. S

Kry die beste resultaat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!