02.05.2013 Views

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

22 ••• SENWES villaGE

Meganisasie in Praktyk 2010 Ekspo

meer as 300 produsente het

vanjaar senwes se meganisasie

EKSPO OP 21, 22 EN 23 SEPTEMBER

OP NAMPO PARK BYGEWOON. GAS-

SPREKERS, PRODUKAANBIEDINGS

en demonstrasies het die produsent

se dag weg van die plaas

DIE MOEITE WERD GEMAAK.

> teks en Foto’s: ruth DaVies

Senwes Scenario gee ’n terugblik vir diegene

wat nie vanjaar se Ekspo kon bywoon nie:

“Die doel van die ekspo was om

vir die produsent in die Senwes-bedieningsgebied in

te lig oor Senwes se produkte en dienste wat die

Meganisasie-afdeling bied. Met die oog op insetkoste,

wat ’n groot faktor vir die produsent is,

is daar gefokus op kostebesparing aspekte en

veranderlike toediening,” het Willie Diet rechsen

(Bemarkingsbestuurder: Senwes Meganisasie) gesê.

Dit was egter nie net ’n insiggewende dag vir

die produsente nie, maar ook ’n inspirerende een.

Jozeph du Plessis, Hoofbestuurslid van Graan SA

en ’n produsent van Schweizer-Reneke, het die

belangrikheid van samewerking beklemtoon. “Produsente

van vandag is finansieel en polities onder

geweldige druk. Gedurende dié tye is sommige

produsente geneig om terug te trek en eenkant te

staan, maar dit is juis in hierdie tye wat jy betrokke

moet raak en deel moet wees van die prosesse wat

ons toekoms bepaal,” het hy gesê.

Volgens Jozeph het oorlewing te doen met ’n

kopskuif of ’n hartsverandering. “Neem jy meer as

wat jy teruggee of sit jy terug in die samelewing wat

jy kry?” was sy vraag aan produsente. Nederigheid,

vergewensgesindheid en etiese optrede was nog van

Veranderlike toediening

word gedemonstreer.

sarel greyling (bestuurder: senwes Village, meganisasie)

en leon Pretorius (Verkoopsbestuurder: John

Deere) het oor onderskeidelik senwes meganisasie

en John Deere se handelaarsontwikkelingsprogram

gesels.

senwes se Presisieboerdery-afdeling

en topcon

Presisieboerdery

was ook op hul

pos. Voor is

Danie van der

westhuizen, Jaco

Viviers en werner

helm (topcon).

agter is hennie

van Vuuren, Chris

els en etienne nel.

kwek Dietrichsen (heelwerktuigbemarker: hoopstad)

het produsente meer vertel oor die 4630, 4730 en 4930

John Deere spuite. hier is hy (links) saam met Jaco

terblanche (areabestuurder: John Deere) en kurt schulz

(Verkoopsingenieur: John Deere).

www.senwes.co.za • Oktober 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!