02.05.2013 Views

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

48

••• SENWES crEDi T

O ns verstaan jou

besigheid

vir wilbert vos en revan du

preez is daar nie iets soos

’n agt-tot-vyf-dag op kantoor

NIE. DIé TWEE SLEUTELREKENINGbestuurders

by senwes bring

die meeste van hul werkstyd

OP PRODUSENTE SE PLASE DEUR,

waar hulle die produsent se

finansiële behoeftes identifiseer

om sodoende die regte produk

of diens vir hom of haar op

DIE TAFEL NEER TE SIT. SEnwES

ScEnaRIo het by die twee manne

GAAN INLOER.

wat is die belangrikste eienskappe om ’n

suksesvolle sleutelrekeningbestuurder te

wees?

revan: Kommunikasie is uiters belangrik, sodat

daar ’n vertrouensverhouding tussen my en die

kliënt gevestig kan word. Die diens wat ek lewer

moet van hoogstaande gehalte wees tesame met

die regte finansiële advies.

wilbert: Die belangrikste eienskappe om oor die

algemeen in jou lewe suksesvol te wees, is: glo in

Jesus, leef eties korrek, pas die kennis en ervaring

wat jy opdoen in jou lewe toe en ontwikkel jouself

voortdurend.

wat is op dié stadium ’n uitdaging van jou

werk?

revan: Die vestiging van nuwe besigheid. Die

produsente raak nie meer nie en die kompetisie met

ons mededingers raak meer intens.

wilbert: Om al my kliënte ten alle tye binne

werksriglyne gelukkig te hou.

revan du Preez

wilbert Vos

wat geniet jy die meeste van jou werk?

wilbert: Om met kliënte te werk wat dieselfde belange

as ek op die hart dra soos landbou, kinders,

sport en so kan ek met dié lys aangaan.

saam met watter minister sal jy wil middagete

eet? wat is die vraag wat jy hom of haar sal vra?

revan: Die Minister van Binnelandse Sake. Hoe

lank nog voordat die invloei van onwettige immigrante

op ons land se grense gestaak word? Hoe

kan armoede verlig word in ’n land met beperkte

hulpbronne met ’n stroom van werklose, onwettige

immigrante wat daagliks in hul duisende oor ons

grense stroom?

wilbert: Geen minister nie. Ek sal eerder my

middagete saam met ’n leier in die landbousektor

deurbring, wat sy besigheidspraktyke en suksesse

deel.

wat geniet jy om in jou vrye tyd te doen?

wilbert: Draf saam met my rifrughonde en soms my

kinders, oefen in die gimnasium, boogskiet, perdry,

tennis speel en kuier saam met vriende.

revan: Ek speel al vir 20 jaar gholf. Dit is ’n spel

wat jou karakter tot die uiterste beproef en dit laat

jou totaal afskakel van alles om jou. Ek en my vrou,

Erna, is 11 jaar getroud en ons het drie kinders: Neil

(8), Marcel (5) en Stephané (3) wat ons baie besig

hou. Wanneer daar stilte in die huis is, spandeer

ek ure voor die televisie en kyk graag Sky News,

National Geographic en Crime and Investigation.

Ek hou daarvan om elke dag te weet wat op hierdie

planeet van ons aangaan, want dit plaas dinge in

perspektief. S

www.senwes.co.za • Oktober 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!