02.05.2013 Views

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

36

••• promoSiE-arTiKEl: SyNGENTa

Syngenta glifosaat

met nawerking

syngenta se naam is sinoniem met

innovasie en toonaangewende

onkruid- en opbrengsbestuur

IN MIELIES. ONS PRODUKTE WORD

ontwikkel om produsente se

opbrengsbestuursprogramme

te vereenvoudig en is gemaak

met in agneming van die snelont

wikkelende tegnologiese

veranderinge wat ons die afge-

LOPE PAAR SEISOENE BELEEF HET.

mielies by bothaville wat na-opkoms met halextm gt

bespuit is (Die foto is geneem agt weke na die halex

tm gt-toediening). Die proef het in totaal meer as

900 mm reën gekry.

halex tm gt van syngenta bied ’n

nuwe oplossing vir die produsent wat mielies binne

’n glifosaat-tolerante stelsel verbou en op soek

is na ’n produk wat na-opkoms van die mielie en

onkruid toegedien kan word, met beide kontak- en

residuele nawerking. Dit is die eerste onkruiddoder

wat op ’n wêreldwye skaal ontwikkel is om produsente

by te staan met ’n glifosaatbevattende produk

wat nawerking bied. Halex tm GT bied residuele

beheer weens die aktiewe bestanddele wat mekaar

komplimenteer en is agronomies aanpasbaar met

vandag se nuutste saadtegnologie.

As ’n allesomvattende glifosaatbevattende

onkruiddoder bied Halex tm GT ’n wye toedieningsvenster

– beide gras- en breëblaaronkruid word

beheer. Halex tm GT bied kontak sowel as residuele

beheer en daarom skakel dit die noodsaaklikheid

van latere onkruiddodertoedienings uit.

Produsente hoef dus nou nie meer te wag vir laat

ontkiemende onkruid voordat daar met toedie nings

begin word nie, of om meer as een na-opkomsbespuiting

te doen weens laat-ontkiemende onkruid

nie. Halex tm GT is ontwikkel om lande langer skoon

te hou ná ’n enkel na-opkomsbespuiting.

Soos Suid-Afrikaanse produsente al hoe

meer na minimum bewerkingspraktyke toe

beweeg, neem die risiko vir die ontwikkeling van

weerstandbiedende onkruidpopulasies toe. Goeie

anti-weerstandsprogramme moet produkte bevat

wat verskillende wyses van werking bied. Halex tm

GT bevat drie verskillende aktiewe bestanddele met

verskillende wyses van werking, wat dit die ideale

produk maak om in programme in te sluit wat daarop

gemik is om die ontwikkeling van weerstand te

beperk.

Halex tm GT het dieselfde toedieningsprofiel in

mielies as wat glifosaat het. Dit beteken Halex tm gt

kan op glifosaat-tolerante mielies gebruik word –

vanaf opkoms tot en met die V8-blaarstadium. S

Kontak gerus jou naaste Syngenta­handelaar vir meer

besonderhede oor Halex TM GT.

• Halex tm GT bevat mesotrioon, S-metolachlor en glifosaat (versigtig). Reg. nr. L8415, Wet 36 van 1947.

• Halex tm GT is ’n geregistreerde handelsmerk van die Syngenta Groep Maatskappy.

www.senwes.co.za • Oktober 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!