02.05.2013 Views

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

30 ••• SENWES GraiNliNK

Strooptyd verloop klopdisselboom

strooptyd is sinoniem met baie

laat nagte in die landerye. Met die groot oes die

afgelope produksieseisoen het produsente ekstra

hard gewerk. Produsente was egter nie alleen

in die ding nie – Senwes Grainlink het silo’s se

besigheidsure, waar nodig, verleng om sodoende die

produsent by te staan met die oesinsameling.

Die verlengde besigheidsure-inisiatief het met ’n

hele paar ander inisiatiewe gepaard gegaan. Faan

Schoeman (Bestuurder: Graanhantering) vertel

meer.

Voordat die produsente graan aan die silo’s begin

lewer het, is graan verspoor vanuit die silo’s wat nie

genoeg plek gehad het om die afgelope seisoen se

oes te kon hanteer nie.

Senwes het weer ’n geen-sifkoste-aksie geloods

vir sonneblomprodusente en daardeur die produsente

se kosteknyptang help teenwerk. Waar Senwes

altyd graan tot 14% as droog ontvang het, het

ons dit vanjaar tot 14,5% as droog ontvang. Dus

het die produsent eers van 14,5% voginhoud begin

betaal vir droogkoste en hul kon dus vroeër begin

stroop.

Weens klimaatstoestande wat aanleiding gegee

het tot baie gebrekkige pitte vanjaar, het ons ’n

massa-aanpassing gemaak ten opsigte van die

gebrekkige pitte onder die sif. Waar die defekte

onder die 6,35 mm-graderingsif die graadbepalende

faktor was, het Senwes dit uitgesif sodat ons die

totale defekte kon verminder om sodoende ’n beter

graad vir die produsent te gee.

Graandamme is opgerig by daardie silo’s wat

spasieprobleme gehad het en nie die tempo van die

oes kon hanteer nie, asook op sommige produsente

se plase, om sodoende die leweringsdruk te verminder.

Senwes se Graanbemarkingsafdeling het

ook ’n plaaslaaidiens gelewer deur middel van

Grainovation se logistieke funksie. S

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!