02.05.2013 Views

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SENWES villaGE •••

Oktober 2010 • www.senwes.co.za

27

mnr en mev bezuidenhout het ’n sewe-nag

mauritius vakansie gewen met hul aankope by die

senwes Village op welkom tydens die winkel se

verjaardagpromosie. Die vakansie, wat hul sakgeld

insluit, beloop r32 000 – alles deur senwes Village

op welkom betaal. neel rust (bestuurder: algemene

handel) wens hulle geluk.

Hiep-hiep hoera vir

Welkom Village!

> teks: ilana koegelenberg

welkom Village het op 20 Augustus

vanjaar ’n suksesvolle eerste jaar gevier met

’n groot promosie. Daar is ook talle pryse op die

spel gewees en klante het behoorlik na dié Village

gestroom.

Personeel het reeds 06:00 begin met die fees -

vieringe en danksy vrolike musiek en ’n kos stalle

tjie van die Lighuiskerk, het ’n lek ker jolige

atmosfeer geheers. Talle verskaffers het produkte

uitgestal en spesialisinligting aan klante voorsien.

“Ek dink dit was ’n puik idee om ’n Senwes

Village in Welkom te vestig,” het Jaco van Graan

(Bestuurder: Welkom Village) gesê. “Die winkel

is sentraal genoeg om aan beide die produsentegemeenskap

en dorpsklante se be hoef tes te

voorsien,” het hy gesê. Volgens Jaco ontvang die

winkel baie komplimente en hul klantebasis groei

daagliks.

“Hou gerus hierdie Village dop, want dit is net

die begin. Die personeel het werklik eienaar skap

van Welkom Village geneem en dié span wil

nét die beste diens vir die klante gee en ’n verhou

ding met hulle opbou,” het Jaco gesê. “Ons

probeer elk dag om ons diens te verbeter en ’n

tree voor die konkurrente te bly,” het hy verder

gesê. S

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!