02.05.2013 Views

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

8035BD_FL_2 Graanprysrisiko:

Rhizobium-aktiwiteit verlaag en dus stikstofbinding

verminder. Sojaboonolie-inhoud hang af van

kultivar en ligging, maar laasgenoemde (en die

gepaardgaande klimaat) het die grootste invloed.

Die invloed van klimaat:

• Lae temperature – lae olie, hoë proteïen, lae

opbrengste

• Hoë temperature – hoë olie, lae proteïen, hoë

opbrengste

• Lae vog – lae proteïen

Die Landbounavorsingsraad (LNR) doen jaarliks oor

’n wye gebied aanplantings om sojakultivars met

mekaar te vergelyk. Die Instituut vir Graangewasse

op Potchefstroom stel op grond van hierdie resultate

jaarliks die Nasionale Sojaboon-kultivaraanbevelings

vry. Hierdie handige gids behoort ’n produsent te lei

in die keuse van kultivar vir sy betrokke gebied.

Dagliglengte het die grootste invloed op

kultivarkeuse, aangesien die plant besonder

gevoelig vir lig is. Verder suid sal ’n gegewe

kultivar byvoorbeeld later ryp word en dus ’n

langer groeiseisoen hê. Aanplantings kan egter

gemanipuleer word deur nouer rye en hoër

plantpopulasies.

Nuwe geleenthede, beide plaaslik en oorsee,

toon ’n groeiende vraag na GMO-vry sojabone. Daar

is egter beperkte GMO-vry kultivars beskikbaar,

aangesien al die groot saadmaatskappye fokus

op sojabone wat geneties gemanipuleer is om

onkruiddoderbestand te wees. Hierdie tegnologie

SENWES GraiNliNK •••

Is die toppresterende graanboere

diegene wat prysrisiko die beste bestuur?

Vra vir Frans

www.franslyons.co.za, skakel of sms

Frans direk by 082 554 2382

>> wat beïnvloed jou keuse?

Kultivarkeuse is krities en word beïnvloed deur:

• produksiearea se klassifikasie as warm, matig

of koel;

• lengte van die groeiseisoen;

• plantdatum; en

• hoogte bo seespieël.

>> gmo-vry kultivars

Daar is ’n behoefte aan GMO-vry sojabone en

die kopers is bereid om premies te betaal. GMOvry

sojaboonkultivars wat beskikbaar is, is:

• PAN1652

• Egret

• Dundee

• Heron

vergemaklik die bestuur van sojabone aansienlik.

Gevolglik bestaan meer as 85% van Suid-

Afrika se soja-aanplantings reeds uit geneties

gemanipuleerde kultivars. S

Nuwe geleenthede vir produsente in die Senwes­gebied

word tans ondersoek. Enige produsent wat belangstel om

sodanige produkte aan te plant, kan vir Mariana Purnell

(Bestuurder: Spesiale Produkte) by (018) 464­7271 skakel of

stuur ’n e­pos aan mariana.purnell@senwes.co.za.

Kry die beste resultaat

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!