02.05.2013 Views

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

Oktober - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8035BD_FL_4

olie-inhoud gehad, terwyl NK Ferti

deurgaans die hoogste olie-inhoud by

al drie lokaliteite getoon het.

Dit is ook belangrik uit ’n

kommersiële oogpunt om die

ekstraksie van olie te bepaal. Die

koue pers-opbrengs is gewoonlik

ongeveer 29% (30% en hoër word

as besonder goed beskou). Resultate

toon dat drie van die HOSO-kultivars

uitstekende ekstraksievermoë het

(sien tabel 2). Die artikel in die

Augustus 2010-uitgawe van Senwes

Scenario het reeds getoon dat die

oliesamestelling van al die HOSOkultivars

voldoen aan die vereistes

van hoë oleïensuur sonneblom om in

hierdie klas van gesonde olies te val.

Hoewel die demonstrasieblokke

nie statistiese proewe behels het nie,

is etlike waardevolle waarnemings

gemaak oor die betrokke kultivars

en die omgewing. In hul keuse

van HOSO-saad moet produsente

hulself egter deur die Nasionale

sonneblomkultivar-aanbevelings

van die Landbounavorsingsraad

se Instituut vir Graangewasse laat

lei, wat meer omvattend en op

statistiese proewe gebaseer is.

Kontak gerus vir Andre Nel van

die LNR-IGG by 083 654 9430 vir

die nasionale sonneblomkultivaraanbevelings.

S

Mariana Purnell is die Bestuurder van die

Spesiale Produkte­afdeling by Senwes

Grainlink. Vir navrae, skakel haar by (018)

464­7271 of stuur ’n e­pos aan: mariana.

purnell@senwes.co.za.

SENWES GraiNliNK •••

Mieliebemarking: Wat is die beste opsie

vir elk van die volgende 25 jaar?

Vra vir Frans

www.franslyons.co.za, skakel of sms

Frans direk by 082 554 2382

Kry die beste resultaat

39

Figuur 1: opbrengs van hoso- en konvensionele sonneblom (Fh) kultivars by

die drie lokaliteite.

Figuur 2: Vergelyking van opbrengs per kultivar asook gemiddeld vir hoso-

en konvensionele sonneblom (Fh) by elke lokaliteit.

Figuur 3: ’n Vergelyking van olie-inhoud per kultivar asook gemiddeld vir

hoso-sonneblom by elke lokaliteit.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!