03.05.2013 Views

LETISIA SUSANNA HEYNS

LETISIA SUSANNA HEYNS

LETISIA SUSANNA HEYNS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ondergeskik gestel. Daar word aanvaar dat dit tot gevolg het dat die navorser se

betekenisgewing aan inligting uit literatuurbronne en empiriese gebeure hierdeur

beïnvloed word. In die lig van die sosiaal konstruksionistiese epistemologie word

aanvaar dat betekenisgewing deur die navorser subjektiewe konstruerings tot gevolg

het. Teen die agtergrond van genoemde algmene uitgangspunt word die volgende

uitgangspunte as riglyne in die studie nagestreef:

• `n Huweliksverbintenis word beskou as `n wettige ooreenkoms tussen `n

man en `n vrou om hulle binne `n huwelik aanmekaar te verbind.

• Die huweliksooreenkoms word deur `n gemagtigde huweliksbevestiger

bekragtig.

• Die huwelik word deur die navorser as `n instelling van God beskou soos

begrond uit die Bybelse perspektief.

• `n Egskeiding is `n wetlike beëindiging van die huwelik deur `n hofbesluit.

• Egskeiding word nie ondersteun vanuit die Bybelse perspektief nie. Binne `n

gebroke wêreld is egskeiding egter `n realiteit en word daar aanvaar dat die

Bybel wel vergifnis daarvoor verkondig.

• Die maatskaplike werker en navorser is nie die alleenkundige nie, maar

gesinslede wat deur sulke situasies geraak word, word wel as sodanig

gerespekteer.

• Kultuurdiversiteit binne die gemeenskap word as `n realiteit beskou sodat

verskillende kultuurgroepe derhalwe verskillende interpretasies mag hê

rondom die huwelik en egskeiding. Vir die doeleindes van hierdie navorsing

word gefokus op lidmate van ‘n gemeente van die Nederduits-

Gereformeerde Kerk waar die lidmate hoofsaaklik uit Afrikaanssprekende

Blankes saamgestel is.

• Daar kan nie op objektiwiteit staatgemaak word nie, aangesien die navorser

self voortdurend besig is om haar belewenisse en ervaringe van die

navorsingsgebeure te interpreteer aan die hand van haar eie subjektiewe

verwysingsraamwerk.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!