03.05.2013 Views

LETISIA SUSANNA HEYNS

LETISIA SUSANNA HEYNS

LETISIA SUSANNA HEYNS

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

eienskappe van maatskaplike werk word soos volg deur Parton en O' Byrne (2000:9)

aangedui:

Dit fokus op die totaliteit van die persoon binne sy totale omgewing.

Dit fokus op die belangrike invloed van die familie op gedrag.

Maatskaplike werk poog dan ook om die beginsels onderliggend aan

gesinsinteraksie te verstaan en beskou die gesin as die basiese eenheid

vir die verbetering van maatskaplike funksionering. In die verband word

toegegee dat die meeste maatskaplikewerk probleme ontstaan vanuit

ingeperkte en of problematiese gesinsverhoudinge.

Maatskaplike werk fokus dus op die interaksie van mense, terwyl die invloed van die

familie op gedrag veral in berekening gehou word.

Samevattend kan maatskaplike werk as professionele handelinge beskou word wat

verskeie metodes, byvoorbeeld groepwerk en gemeenskapswerk insluit. Die fokus is

op die verhoging van die maatskaplike funksionering van individue, groepe en

gemeenskappe. Hierdie aktiwiteite het ten doel om die kliënt te help in sy hantering

van sy maatskaplike probleem. Verder fokus maatskaplike werk op die totaliteit van die

persoon binne sy omgewing en word daar veral klem geplaas op die invloed van die

gesin op die individu. Daar word van die standpunt uitgegaan dat die meeste

maatskaplike werk probleme ontstaan vanuit ingeperkte en/of problematiese

gesinsverhoudinge.

1.7.3 Narratiewe Werkswyse

Freedman en Combs (1996:1) noem dat wanneer van die narratiewe werkswyse

gebruik gemaak word dat: “[u]sing the narrative metaphor leads us to think about

people’s lifes as stories and to work with them to experience their live stories in ways

that are meaningfull and fulfilling.” Daar kan afgelei word dat die werkswyse dus fokus

op stories wat mense van hul lewe vertel en dan ook die invloed wat die stories op

hulle lewe uitoefen. Carr (1998:487) dui aan dat “[w]ithin the narrative frame, human

problems are viewed as arising from and being maintained by oppressive stories which

dominate the person’s life. Human problems occur when the way in which people’s

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!