03.05.2013 Views

LETISIA SUSANNA HEYNS

LETISIA SUSANNA HEYNS

LETISIA SUSANNA HEYNS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Denzin en Lincoln (1994:2) definieer kwalitatiewe navorsing as “…a multiperspective

approach (utilizing different qualitative techniques and data collection methods) to

social interaction, aimed at describing, making sense of, interpreting or reconstructing

this interaction in terms of the meanings of the subjects attach to it.” Die fokus is

daarop om betekenis te gee aan die interaksie wat tussen deelnemers plaasvind,

terwyl die spesifieke betekenisgewing weer die deelnemers se daaropvolgende

interaksiepatrone sal beïnvloed.

Mouton en Marais (1989:162-164), Patton (1990:40-62) en Schurink (1998:242-243)

se uitgangspunte rakende kwalitatiewe navorsing stem grootiks ooreen en kan soos

volg aangedui word:

• `n Algemene navorsingsdoel word gestel terwyl daar gewoonlik nie van `n

hipotese gebruik gemaak word nie.

• Die kwalitatiewe navorser het `n openheid om waar te neem tydens die

navorsingsgebeure

akkommodeer.

en onverwagte gebeure wat mag voorkom te

• Daar word vanuit `n holistiese perspektief gewerk waar die deelnemers as `n

komplekse sisteem benader word wat uit meer as bloot die som van die dele

waaruit dit bestaan beskou word.

• Begrip en beskrywing is van primêre belang vir die navorser.

• Die in-diepte besonderhede wat deur middel van kwalitatiewe navorsing

bekom word is nie veralgemeenbaar nie.

• Die kwalitatiewe navorser pas die empatiese neutraliteitsbeginsel toe, waar

empatie betrekking het op omgee en belangstelling in ander, terwyl neutraliteit

daarna verwys dat die navorser onbevooroordeeld teenoor die inligting is wat

ingesamel word.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!