Omsendbrief 24 04 November - Hoërskool Bastion
Omsendbrief 24 04 November - Hoërskool Bastion
Omsendbrief 24 04 November - Hoërskool Bastion
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Omsendbrief 24/2011

Uit Uit die die kantoor kantoor van van die die hoof:

hoof:

Gedagte vir die week:

“Mag God vir jou gee:

Vir elke storm ‘n reënboog;

Vir elke traan ‘n glimlag;

Vir elke besorgdheid ‘n belofte;

En ‘n seën in alle moeilikheid;

Vir elke probleem wat die lewe oplewer

‘n vriend om dit te help dra;

Vir elke sug ‘n mooi lied;

‘n antwoord vir elke gebed.”

Geagte Ouers/Voogde

Dit is met weemoed dat ons die afgelope week afskeid geneem het van ‘n geliefde

kollega, mnr Greybe Ferreira (Wiskunde), wat oorlede is. Ons gebede is by sy ouers en

familie. Kom ons waardeer elke dag die voorreg van lewe en gesondheid. Ook die gawe

van familie en vriende.

Die leerders het reeds die eksamenreëlings ëlings die afgelope week ontvang ontvang Die

eksamenlokaal se indeling is ook aan die leerders voorsien voorsien Reageer asseblief bet betyds op

versoeke

Dit was ‘n kort en besige kwartaal kwartaal Ons vra dat u asseblief die leerders moet ondersteun en

aanmoedig om net hul bes te lewer met die komende komende belangrike eksamen eksamen

Volgende maand is dit Kersgety en hopelik ‘n rustiger en aangenamer tyd vir samesyn met

die familie en vriende Die winkels is al vol kersversierings ings en geskenke geskenke Geniet en waardeer

elke dag wat God vir ons gee en leef voluit vir God

HOëRSKOOL HOëRSKOOL BASTION

BASTION

Baie dankie aan me Melitta Geyser en die administratiewe personeel vir môre m se

registrasiegeleentheid eleentheid (tussen 09:00 en 11:00) vir voornemende graad 8-leerders 8 vir

2012.

Geseënde week toegebid.

DR AH PRINSLOO

HOOF

4 NOVEMBER 2011

Indien ndien u enige sake of navrae rakende u kind of die skool wil deurgee,

kan u die volgende adjunkhoofde vanaf 07:00 tot 21:00 kontak:

Graad 8 Me L Jonker

082 975 4358

Graad 9 Mnr T Bartmann

082 929 1054

Graad 10 Me I Marx

082 569 6799

Graad 11 Me E Boshoff

082 303 5054

Graad 12 Dr H van Loggerenberg 082 929 1055

U kan ook die hoof, dr Prinsloo, kontak by die bystandnommer: (011)

271-7732 of 083 343 4012. Indien dit nie dadelik beantwoord word nie,

laat asseblief ‘n boodskap en dit sal dringend opgevolg word. word

Veiligheid Veiligheid Veiligheid en en Sekuriteit:

Sekuriteit:

Ons nader ‘n eksamentydperk waar ons normale gedragspatrone ook gaan verander.

Dit beteken dat ons nie ons paraatheid en opmerksaamheid moet verander nie. Ouers

moet asseblief nie net u kind se woord aanvaar ten opsigte van die skool se prosedures

nie. Kontak tak die skool indien u onseker is. Lees ook asseblief die inligtingsbriewe en

nuusbriewe wat deurgegee word. Dit gaan alles hier om veiligheid en ons moet nie alles

as vanselfsprekend aanvaar nie.

Alle leerders wat met voertuie of motorfietse skool toe kom, ko moet die nodige

toestemming daarvoor hê. Baie dankie aan oplettende ouers wat onverskillige

motorfietsryers by die skool aanmeld .

Indien u ook die skool wil besoek, wil ons vir u vra dat u die regte prosedure volg. Moet

asseblief nie maats, broers en susters stuur om leerders af te haal nie. U moet skriftelik
die skool in kennis stel indien u kind vroeër moet gaan en dan die kind persoonlik by

ontvangs kom uitteken. Ons kan ongelukkig nie ouers telefonies kontak indien ‘n leerder

vroeër wil huis toe gaan nie. Kontroleer ook die kontaknommers in u kind se blou

boekie. In ‘n noodgeval kan ons makliker met u in aanraking kom.

Leerderaktiwiteite:

Leerderaktiwiteite:

BUSGELD VIR NOVEMBER 2011:

Oggend en middag : 19 ritte @ R20-00 per dag = R380-00

Slegs oggend of middag : 19 ritte @ R10-00 per dag = R190-00

10-ritte kaartjies = R115-00

Enkelritte : R14-00

Sportritte : R14-00

Akademi

Akademie:

Akademi e:

Elke leerder het die eksamenreëlings ontvang, wat vir die Novembereksamen geld.

Werk dit asseblief saam met u kind deur en vergewis u van die inhoud daarvan.

Maandag en Dinsdag (7 en 8 November) is nog gewone skooldae vir die graad 8- en

graad 9-leerders en die akademiese program word gevolg.

Vir die graad 8 en 9-leerders geld die volgende reëlings vanaf Woensdag, 9 November:

• Leerders is vanaf 07:25 – 13:30 by die skool.

• Die aflê van die eksamen vind in die eerste sessie plaas (08:00 – 11:00.)

• Die tweede sessie (11:30 – 13:30) word dan aangewend vir studie, remediëring

(waar nodig vir sekere leerders) en verryking.

Kultuur:

Kultuur:

Revue:

Baie, baie geluk aan al die revue-leerders vir ‘n puik produksie. Julle was die beste ooit!

Dankie aan al die hoofkarakters vir baie leer aan woorde en ekstra stres. Dankie aan

elke danser vir elke spesiale glimlag en passie.

Hiermee ook ‘n groot dankie aan elke ouer vir ekstra rondry en ondersteuning.

Redenaars en Debat:

Hiermee ‘n ope uitnodiging aan elke ouer wat belangstel om ‘n redenaars-/of debat

kursus by te woon. Kontak my by die skool – Me Schutte – (011) 762-5245/6. Die

kursus word deur die ATKV aangebied en belowe om leersaam te wees.

Sport:

Sport:

Oefentye gedurende eksamen:

• Rugby voorseisoen/gimnasium: Maandae, Dinsdae, Woensdae en Donderdae

vanaf 13:30 tot 16:30. Bespreek oefentyd met mnr W Pretorius.

2

• Hokkie/Netbal – Maandae, Dinsdae, Donderdae om 14:00.

• Atletiek – Dinsdae en Donderdae 14:00.

Dankie aan die o.16-krieketspan wat Dinsdag, 1 November, in die Sentraalwesrand

Krieketliga Finaal teen Noordheuwel gespeel het. Bastion het ongelukkig verloor met

122 lopies en die Man van die Wedstryd was Leonardo Botha (3 paaltjies vir 38 lopies).

Finansies:

Finansies:

‘n Beroep word op ouers gedoen om skoolgelde verskuldig asseblief dringend in te

betaal vir afhandeling 2011:

Bankbesonderhede:

Rekening: Hoërskool Bastion

Rekeningnommer: 0330-153-156

Absa Horison: Kode: 630841

Verwysing: Skoolgeld en u rekeningnommer.

Faks asseblief u betaling na (011) 762-1402

Da Datums Da

tums vir vir die die yskas:

yskas:

Saterdag, 5 November • Graad 8-registrasie : 09:00 – 11:00

• Puk Top 30-atletiekbyeenkoms te

Potchefstroom.

• Eerste Krieketspan vs Gauteng Development

te Hoërskool Bastion.

Maandag, 7 November • Eksamen begin

• Bastion gholfdag

BASTION GHOLFDAG

Bastion gholfdag vind op Maandag, 7 November, by Ruimsig

plaas.

Baie dankie aan elke ouer wat ons op enige wyse ondersteun het.

Ons waardeer u betrokkenheid en samewerking.
Advertensies:

Advertensies:

WESRAND SAKEVROUE

bied aan

EKSABé ALDRICH

met

“POMP DIE PRIMUS”

‘n Lekkerlag pretpraatjie

vir pare

asook ‘n heerlike aandete

DATUM: Vrydag, 11 November 2011

TYD: 19:00 vir 19:30

KOSTE: R390 per paar of

R195 per persoon

PLEK: Engedi – The Oasis of the Cradle

ADRES: Plot 22, Protea Ridge Straat,

Honigklipstraat, Kromdraai

Telefoon: (011) 589-3495

(Ry met Hendrik Potgieter in die

rigting van Krugersdorp, oor die

N14, verby Pinehaven, verby

Anro Blommeplaas, hou net

` reguit aan. Engedi aan die

regterkant.)

GRAAD 8-REGISTRASIEGELEENTHEID: SATERDAG, 5 NOVEMBER VANAF 09:00

TOT 11:00

Vir die gerief van ouers wat nie altyd gedurende die week by alles kan uitkom nie, bied

ons Saterdag die geleentheid om u kind te kom registreer vir graad 8 in 2012.

Die volgende dokumente moet asseblief saam met die toelatingsvorm ingehandig word:

• Afskrif van leerder se geboortesertifikaat

• Afskrif van ouers(s) se ID-dokument(e)

3

• Leerder se nuutste rapport

• 2 x ID-foto’s van die leerder

• Telefoon- of water-en-ligterekening (bewys van adres)