03.05.2013 Views

Omsendbrief 24 04 November - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 24 04 November - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 24 04 November - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die skool in kennis stel indien u kind vroeër moet gaan en dan die kind persoonlik by

ontvangs kom uitteken. Ons kan ongelukkig nie ouers telefonies kontak indien ‘n leerder

vroeër wil huis toe gaan nie. Kontroleer ook die kontaknommers in u kind se blou

boekie. In ‘n noodgeval kan ons makliker met u in aanraking kom.

Leerderaktiwiteite:

Leerderaktiwiteite:

BUSGELD VIR NOVEMBER 2011:

Oggend en middag : 19 ritte @ R20-00 per dag = R380-00

Slegs oggend of middag : 19 ritte @ R10-00 per dag = R190-00

10-ritte kaartjies = R115-00

Enkelritte : R14-00

Sportritte : R14-00

Akademi

Akademie:

Akademi e:

Elke leerder het die eksamenreëlings ontvang, wat vir die Novembereksamen geld.

Werk dit asseblief saam met u kind deur en vergewis u van die inhoud daarvan.

Maandag en Dinsdag (7 en 8 November) is nog gewone skooldae vir die graad 8- en

graad 9-leerders en die akademiese program word gevolg.

Vir die graad 8 en 9-leerders geld die volgende reëlings vanaf Woensdag, 9 November:

• Leerders is vanaf 07:25 – 13:30 by die skool.

• Die aflê van die eksamen vind in die eerste sessie plaas (08:00 – 11:00.)

• Die tweede sessie (11:30 – 13:30) word dan aangewend vir studie, remediëring

(waar nodig vir sekere leerders) en verryking.

Kultuur:

Kultuur:

Revue:

Baie, baie geluk aan al die revue-leerders vir ‘n puik produksie. Julle was die beste ooit!

Dankie aan al die hoofkarakters vir baie leer aan woorde en ekstra stres. Dankie aan

elke danser vir elke spesiale glimlag en passie.

Hiermee ook ‘n groot dankie aan elke ouer vir ekstra rondry en ondersteuning.

Redenaars en Debat:

Hiermee ‘n ope uitnodiging aan elke ouer wat belangstel om ‘n redenaars-/of debat

kursus by te woon. Kontak my by die skool – Me Schutte – (011) 762-5245/6. Die

kursus word deur die ATKV aangebied en belowe om leersaam te wees.

Sport:

Sport:

Oefentye gedurende eksamen:

• Rugby voorseisoen/gimnasium: Maandae, Dinsdae, Woensdae en Donderdae

vanaf 13:30 tot 16:30. Bespreek oefentyd met mnr W Pretorius.

2

• Hokkie/Netbal – Maandae, Dinsdae, Donderdae om 14:00.

• Atletiek – Dinsdae en Donderdae 14:00.

Dankie aan die o.16-krieketspan wat Dinsdag, 1 November, in die Sentraalwesrand

Krieketliga Finaal teen Noordheuwel gespeel het. Bastion het ongelukkig verloor met

122 lopies en die Man van die Wedstryd was Leonardo Botha (3 paaltjies vir 38 lopies).

Finansies:

Finansies:

‘n Beroep word op ouers gedoen om skoolgelde verskuldig asseblief dringend in te

betaal vir afhandeling 2011:

Bankbesonderhede:

Rekening: Hoërskool Bastion

Rekeningnommer: 0330-153-156

Absa Horison: Kode: 630841

Verwysing: Skoolgeld en u rekeningnommer.

Faks asseblief u betaling na (011) 762-1402

Da Datums Da

tums vir vir die die yskas:

yskas:

Saterdag, 5 November • Graad 8-registrasie : 09:00 – 11:00

• Puk Top 30-atletiekbyeenkoms te

Potchefstroom.

• Eerste Krieketspan vs Gauteng Development

te Hoërskool Bastion.

Maandag, 7 November • Eksamen begin

• Bastion gholfdag

BASTION GHOLFDAG

Bastion gholfdag vind op Maandag, 7 November, by Ruimsig

plaas.

Baie dankie aan elke ouer wat ons op enige wyse ondersteun het.

Ons waardeer u betrokkenheid en samewerking.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!