04.05.2013 Views

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE WYSHEID VAN DIE GRYSHEID - Clyde Smit

vind?

Dis om raad vir jou te gee,

want ek was al dáár my kind.

Jy weet tog alles beter en ek is altyd

verkeerd

en my goedbedoelde woorde verbrokkel in

die wind.

Jou trane het ek afgevee

jou lag met jou gedeel,

die vreugde in jou kinder lag

toe ons twee saam kon speel

maar nou dat jy groter is,

is ek vir jou te veel.

Twee harde stene maal nie,

dis wat die spreekwoord sê

maar tog kon jy vir jare

teen my sagte boesem lê.

Die wysheid van die grysheid, ja

jy kan wens om dit te hê.

Al die splinters wat jy in my sien

waaroor jy my so verwyt,

is veroorsaak deur jou skurwe tong

wat my afskuur deurentyd.

Die wysheid van die grysheid

bring geduld, verdraagsaamheid.

Deur die storms van jou lewe

het ek jou steeds gedra,

maar nou dat jy ouer is, durf ek jou nooit iets vra.

Daar is net nooit die tyd nie, jou paadjie is te krom.

Hoekom moet die wysheid van die grysheid

slegs na jare oor ons kom?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!