04.05.2013 Views

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Moeder....roos van my hart

As ek maar net kon sou ek vader tyd wou terugdraai na

daar waar ek weer op ma se sagte veilige skoot kan sit

As ek maar net kon sou ek meer by ma gekuier het, en

saam oor die die geheime van die lewe gesels het

As ek maar net kon sou ek ma meer bederf het met

verassings kuiertjies waarvoor ma so lief was

As ek maar net kon sou ek ma se seer hartjie meer

getroos het toe pappa weg is hemel toe...

As ek maar net kon sou ek dinge soveel anders vir ma wou hê...

As ek maar net kon sou ek die kanker wou gekeer het wat ma se hele liggaam

deurtrek en verniel het...

As ek maar net kon sou ek die dood gekeer het, toe dit nag geword om ma...

As ek maar net kon - sou ek so graag saam met ma deur die doods tonnel wou

reis.....

As ek maar net kon sou ek nou so graag saam met mamma in die hemel wou

wees...

Maar nou kan ek net terugdink aan al die goeie tye wat ek saam met ma kon

deel..

Ek dank die Here vir die tye wat ek wel blomme kon gee- en lekker gesels. Vir

'n gesonde mamma wat van kleins af altyd daar was vir al agt haar kinders.

Vir al die koppies tee wat ons saam kon geniet het.

Dankie vir die mamma wat U aan ons geleen het Jesus, en dankie vir die

voorreg dat ek haar dogter kon gewees het.

Stuur asseblief groete aan my moeder wat nou saam met U in die hemel is -

Sê asseblief vir haar ek wil so graag my vreugdes en my hartseer met haar

deel..

Ek mis my ma se dierbare arms om my en die "alles is ok my kind"

Erika Visagie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!