04.05.2013 Views

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Slaap tuintjie slaap.

Dit is al weer so ampertjies winter

en tyd vir jou om wiegeliedjies te

sing sodat die tuine kan gaan slaap

om hulle die nodige rus te gee om

gedurende die lente weer voluit te

lekker tyd nie, want ek is nie een vir die koue nie en ek haat dit om binne vasgekeer

te wees

Een goeie ding van winter is dat ek darem baie spaar met my waterrekening. My tuin

is nie van die spaarsamigste vir die watertjies nie. Sy is

baie dorstig en my man is vreeslik lief om met die tuinslang

onkruid nie so vinnig groei nie en jy nou tyd het om na jou

tuingereedskap om te sien. Maak hulle skoon, maak heel

wat gebreek het en pak dit netjies weg tot die volgende

seisoen. Tuingereedskap is baie duursaam en moet goed

versorg word.

Tog waag ek dit soms om die koue te trotseer om struike aan

te plant. Soos julle weet is ek nie een wat by reëls hou nie. Dit

is te vervelig. Ek hou van uitdagings. Ek glo as ek in die winter

plant kry die plant meer as genoeg tyd om sy wortels in die

sagte grond te anker en wanneer die eerste lente sonnetjie

warm begin skyn skiet hulle uit soos springmielies in warm olie.

kombinasie, maar dit werk heel goed vir hulle. Hulle is nie die gewone ou vervelige

tuindienste wat jy deesdae oral kry nie, nee, hulle doen enigiets in die tuin. Van gras

sny en beddings tot besproeiing Ek noem hulle Jou een stop tuindienste. Wat die

lekkerste van alles is, is om te sien wanneer hulle so in die tuine werk hoe niet tot iet

tuine waar mense nie baie lief is vir tuin maak nie is hulle kos.

Om in tuine te wees is vir my soos asemhaal. Ek het dit nodig.

Kweek gerus ook vir jou hierdie gewoonte aan. Dit is nie so erg nie

en dit is heerlik terapeuties. So kyk wat jy hierdie winter kan op

toor, want winter is sommer ook my tyd om nuwe idees uit te dink.

an iets besonders uit jou tuin.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!