04.05.2013 Views

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Om gesonde hande en naels te hê is dit die

verantwoordelikheid van die kliënt gedurende die tye wat

hulle nie die kliniek vir behandeling besoek nie. Hulle

naels sal nie verbeter as hulle nie oorsaak van die

ongesonde naels bekamp nie.

Beskerm die hande teen bleikmiddels en huishoudelike

chemikalieë.

gewerk het en saans voor jy bed toe gaan.

Moenie jou naels as gereedskap gebruik nie.

Vermy metaal vyltjies omdat hulle die naels beskadig.

beskerm

Nael verharder moet gebruik word as jy swak en bros

naels het.

Moet geensins jou naels kou of die naelvliese knip of afbyt nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!