04.05.2013 Views

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Op my veertigste verjaarsdag vertel ek die droom aan my suster. Ek vind toe

uit die witkop dogtertjie was maar net ek. Die hoestende vrou, my ma. Die

hande, my ouma, tannies en ooms. Die bekende hande ,my pa. Mamma , ek

wens die navorsing wat ons vandag het kon al toentertyd gewerk het. Ek lees

dag bestraling kan doen in die tweede semester van

swangerskap. Dit doen nie skade aan die baba nie. Hoera !

vir navorsing en vir soveel mammas wat nou gesond kan

word van die groot K.

Ma Suzie, vandag 10 Oktober 2011 kyk ek terug op my

lewe. Ek wil vir jou sê, dankie dat jy my lewe gegee het.

vir haar kind gee. Jy is my

Jy het vir

my so baie skatte nagelaat. My stokperdjies het ek by jou geërf. Jy was so

kunstig. Jy sou baie trots op my wees. Ek is baie kreatief, mense sê ek het

baie talente. Baie vra waarom ek so baie talente het. Ek het ook gewonder,

nou weet ek. Dis jou talente wat ek geërf het om te geniet saam met myne.

Elke handewerk wat ek doen dra ek aan jou op.

Mamma, jy

deur my broers en suster. Ek weet nou wie ek is. Ek is mamma Suzie se kind,

Dalene! Susannah, Johanna, Magdalene ek is trots om te sê ek is jou dogter.

iefde naby my voel, jou stem is in die

wind en in die natuur sien ek jou. Ek sal nooit weer vra hoekom ek lewe nie. Jy

het jou lewe vir my afgelê sodat ek kan lewe. Ek mis jou oneindig baie Dankie

vir jou inspirasie in my lewe. Dankie mamma lief, vir jou groot geskenk aan

my

Lief jou so baie.

Dalene Wright Laing.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!