04.05.2013 Views

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

Untitled - Inspirasie - Weebly

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

MY MA!

Dit is net 2 dae om te gaan en dan vier ons Moedersdag. Ek sit en kyk vir my komper nadat ek

die

verstaan en haar ook te aanvaar,

Op 10 Desember 1966 is my Ma op 19 jarige ou

familie waarin 5 seuns gebore is en 3 van hulle volwassenheid bereik het. As jong meisie is sy

baie goeie kleremaakster is dit alombekend dat haar klerekas al die kleure van die reënboog

area in die Kaap en het direk na hul wittebrood daarheen verhuis.

In die vreemde en nuut tot d

wittebrood baba. Dit was glad nie eintlik binne haar beplanning nie maar aangesien sy self uit

was alreeds gekies toe sy in kraam gaan en groot was die

erg koliek baba was. Alleen en ver van haar familie het my

Ma beslis nie dinge goed hanteer nie.

Op 2 weke oud het my Ouma besluit om haar enigste dogter

se nuwe dogter te kom ontmoet. Op die stadium was ek nog

steeds net baba Swanepoel en moes my Ouma

So is ek toe Willene Clair gedoop. Die Will van Willem en die

slaap vir langer as 3 ure en my Ma kans kon gun om self te slaap. My Ma het gedurende my

wat hulle moes deurmaak met my eerste paar jare. Dus was ek eintlik heel bang toe ek self

Op 3 jarige ouderdom het my ouers verhuis terug na my Ma se familie toe in Despatch, Oos-

Kaap en ons het by my Ma se ouers ingetrek. Van hierdie punt af was ek deur my Ouma

grootgemaak en het my vervreemding van my Ma begin. Sy het teruggekeer na haar vorige

werk en sou nooit weer ophou werk tot en met haar aftrede 2 jaar gelede. My verhouding met

my Ma was, van waar ek kon onthou, altyd gekenmerk deur spanning en kwaai gevoelens. My

kind was. Dit het my jare geneem om tot die besef te kom dat dit juis my andersheid was wat

my verhouding met my Ma so moeilik gemaak het. Ek was van die begin af veeleisend en moet

self erken, een moeilike kind.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!