Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai. - LitNet
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai. - LitNet
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai. - LitNet
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
LitNet Akademies Jaargang 9(3), Desember 2012

Inteendeel, Pratt wou juis nie dat sy mediese rekord aan die hof voorgelê word nie. Hy wou

in die geskiedenis ingaan as ’n “normale” held wat Suid-Afrika van apartheid “verlos het” en

bereid was om daarvoor tereg te staan.

Bird se agterdog dat Jacobson ook agter die aanslag van Tsafendas steek, is eweneens

onoortuigend. Die polisie het op 11 Julie 1963 toegeslaan op Liliesleaf in Rivonia. Jacobson

het inderhaas landuit gevlug. Hy het werk gekry by ’n psigiatriese kliniek in Brighton. Bird

(1992:210) het beweer dat hy Tsafendas uit ’n psigiatriese kliniek in Brighton ontslaan het en

kwansuis opgesteek het om Verwoerd te vermoor.

Volgens die verslag van die kommissie van ondersoek oor die Tsafendas-sluipmoord wat

deur regter J.T. van Wyk gelei is, het Tsafendas hom op 17 September 1959 aangemeld vir

behandeling in ’n inrigting in Engeland en is op 4 Oktober 1959 oorgeplaas na die White-

Croft Hospital op die Eiland Wight. Vandaar is hy op 3 Desember 1959 na Duitsland

gedeporteer. 159 Daarna het Tsafendas in verskeie lande rondgedobber. Die rede waarom

Tsafendas teruggekeer het na suidelike Afrika, was dat sy pa in Februarie 1962 oorlede is en

hy gehoop het dat hy iets uit die boedel sou erf. 160 Sy stiefma het hom in November 1963 in

Lourenço Marques gaan haal en Pretoria toe gebring. 161

Met ander woorde, teen die tyd dat Jacobson Engeland toe gevlug het, was Tsafendas al vier

jaar tevore gedeporteer. Tsafendas was ook nie in ’n kliniek in Brighton behandel nie, maar

op die Eiland Wight. Jacobson het in Julie 1963 Londen toe gevlug, terwyl Tsafendas eers in

November weer sy opwagting in suidelike Afrika gemaak het. Indien iemand wel vir

Tsafendas in Londen sou opgestook het om Verwoerd te vermoor, kon dit definitief nie

Jacobson gewees het nie. Uit die beskikbare data wat ondersoek is, is daar geen inligting wat

’n aanduiding gee dat hulle mekaar hoegenaamd geken het nie.

Allan Bird se siening oor wat hy self belewe en ervaar het, is nogtans waardevol as

optekeninge van ’n tydgenoot wat ’n belangrike figuur in die drama goed geken het. Ironies

genoeg dien die gronde vir agterdog wat hom soveel sielswroeging oor die rol van sy vennoot

veroorsaak het, juis as begronding om die teendeel te kan bewys en sy eertydse kollega van

blaam te onthef.

Kirkham, Levy en Crotty (1970:1) noem drie vereistes vir ’n aanslag om as politieke

sluipmoord te kwalifiseer, naamlik (i) dat die slagoffer ’n prominente persoonlikheid is, (ii)

dat daar ’n politieke motief vir die aanslag is, en (iii) dat die slagoffer gedood of ernstig

beseer word. Die sluipmoord kan ’n groot impak hê as die prominente persoonlikheid nie

maklik vervang kan word nie, die sisteem ’n krisis belewe of die samelewing deur ’n fase van

groot sosiale veranderinge gaan waar die bestaande sisteem deur ander politieke magte

konfronteer word. Die subjektiewe beoordeling van die legitimiteit van sluipmoord is egter ’n

sosiale konstruk wat niks met regstaatlike prosedures te doen het nie: wat die een as bona fide

politieke sluipmoord beskou, kan die ander as moord beskou (Ben-Yehuda 1993:42).

Rapoport (1971:37-8) wys verder op die verskille tussen sluipmoorde en terroriste-aanslae:

779