13.05.2013 Views

Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai. - LitNet

Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai. - LitNet

Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai. - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

168 Anon. 1960. Kort beriggies. Der Spiegel, 15 November.

LitNet Akademies Jaargang 9(3), Desember 2012

169 Verwoerd het in 1926 en 1927 verskeie vakke in die sielkunde bestudeer aan die

filosofiedepartemente van die Universiteite Leipzig, Berlyn en Hamburg. In 1928 het die

Universiteit Stellenbosch hom as professor in toegepaste sielkunde en psigotegniek aangestel.

Ek is in besit van kopieë van die oorspronklike studieboek van Verwoerd met ’n lys van alle

Duitse professore onder wie hy studeer het en die vakke wat hy geneem het. Dit lyk asof die

volgende professore sy spesialisering op bepaalde gebiede kon beïnvloed het: In Leipzig (20

April tot 26 Julie 1926) het hy toegepaste sielkunde onder die internasionaal-gerekende prof.

Felix Krüger studeer en ook verskeie vakke by ander professore. Krüger het in 1935 rektor

van die Universiteit van Leipzig geword, maar is in 1937 van sy pos onthef nadat hy in die

openbaar teen die “Gleichschaltung” van die drie staatsmagte deur die Nazi’s protesteer het.

Hy het daarna uitgewyk na Switserland. In Hamburg (23 Oktober 1926 tot 18 Februarie

1927) het Verwoerd sielkunde studeer onder prof. William Stern en dr. Roloff. Daarna is hy

na Berlyn (28 April tot 8 Augustus 1927). In Berlyn het hy sielkunde onder prof. Wolfgang

Köhler, ’n Estlander, en prof. Otto Lipmann studeer en psigotegniek onder leiding van prof.

Rupp en dr. Birnbaum. Lipmann het die Instituut vir Toegepaste Sielkunde in Berlyn gelei en

het ook gespesialiseer in ekonomiese sielkunde en arbeidspsigologie. Stern en Lippmann was

die uitgewers van ’n tydskrif oor toegepaste sielkunde (1918–1933) asook ’n reeks

wetenskaplike publikasies oor beroepsielkunde. Nadat die Nazi’s in 1933 aan bewind gekom

het, is Stern van sy amp as professor onthef en het hy via Nederland na die VSA emigreer,

waar hy ’n leerstoel aan Duke Universiteit aanvaar het. Die Nazi’s het ook vir Lippmann van

sy pos onthef en sy instituut gesluit – waarskynlik omdat hy Joods was. Hy het kort daarna

selfmoord gepleeg. Soos Marx (2011:285–7) uitwys, was daar destyds verskillende denkskole

in toegepaste sielkunde. Dit is moeilik om vas te stel welke professore die grootste invloed op

Verwoerd se denke gehad het. Daar was in die verlede verskeie pogings om Verwoerd se

apartheidsbeleid aan eugenetika te koppel. Die teorie van prof. Alban Burke van die

Universiteit Johannesburg dat Verwoerd in Duitsland onder die invloed van eugenetika

gekom het, blyk ongegrond te wees in die lig daarvan dat hierdie vakgebied net aan mediese

fakulteite doseer is. Burke beweer egter dat Verwoerd in Leipzig “in kontak gekom het” met

Karl Binding en Alfred Hoche (vgl. Burke 2006:117–33). In 1920 is ’n omstrede boek van

hulle oor eutanasie in Leipzig gepubliseer. Dit is egter onwaarskynlik dat Verwoerd ooit

enige persoonlike kontak met hulle gehad het. Binding, ’n geëmeriteerde strafregprofessor, is

in 1920 dood en Hoche was professor in neurologie aan die mediese fakulteit van die

Universiteit Freiburg, 800 km van Leipzig af. Hoche het ook nie Jodevernietiging op grond

van eugenetika gerasionaliseer nie. Inteendeel, sy vrou was Joods en die Nazi’s het hom in

1933 van sy pos onthef. Marx (2011:284–9, 293–4) toon ook aan dat Verwoerd geen

belangstelling in eugenetika gehad het nie. Daar word soms ook beweer dat Verwoerd tydens

sy studie in Berlyn onder die invloed van prof. Eugen Fischer gekom het. Fischer was

professor in eugenetika aan die mediese fakulteit van die Humboldt Universiteit en direkteur

van die Keiser Wilhelm Instituut vir Antropologie, Afstamming en Eugenetika. Fischer het

egter sy pos eers in September 1927 gevul (Schmuhl 2008:37), dit wil sê nadat Verwoerd

reeds sy studie daar afgesluit het en na die VSA vertrek het.

170 Miller (1993:639–40) skryf “it is clear that the German influence on Verwoerd was

technical and analytical”. Sy beweer dat sy kort Amerikaanse besoek egter ’n groter invloed

gehad het op sy intellektuele ontwikkeling.

803

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!