01.12.2014 Views

PARKBESTUURSPLAN RICHTERSVELD ... - SANParks

PARKBESTUURSPLAN RICHTERSVELD ... - SANParks

PARKBESTUURSPLAN RICHTERSVELD ... - SANParks

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DOELWIT 3

Rasionaliseer, ontwikkel en handhaaf die paaie en paaienetwerk in die Park

a) Identifiseer paaienetwerkvereistes in die park om die ontwikkeling van

toerismefasiliteite en dienste in stand te hou.

b) Implementeer die paaienetwerkvereistes op ‘n voorkeurbasis.

c) Opgradering en instandhouding van die pad van Alexanderbaai na Sendelingsdrift,

padaansluitings tussen Eksteenfontein en Lekkersing, en plaaslike munisipale paaie

binne, en wat lei tot, die park in samewerking met die plaaslike munisipaliteit en die

mynmaatskappye.

d) Skep enige omgewingsimpakstudie- (en/of Erfenis-impakstudie) prosesse soos vereis

vir nuwe paaie of padopgraderings.

e) Implementeer die skedule vir enige vereistes vir padopgradering, instandhouding en

herstelwerk.

f) Beplan vir kapitaalondersteuning vir die opgradering van paaie in die park.

g) Identifiseer die behoefte aan, en koste-voordele van, die vestiging van ‘n 3-5-dag

begeleide staptoerroete deur die park.

DOELWIT 4

Voorsien ‘n reeks van avontuur-, opleidings- en erfenisprodukte in die park

a) Doen navorsing en, indien uitvoerbaar, optimiseer geleenthede vir die ontwikkeling

van goedgekeurde avontuur- en opleidingsaktiwiteite in die park soos begeleide

staptoere, begeleide aandrywers, 4x4 roetes, voëlkykplekke, vierwielmotorfietse,

bergfietse, kunsvlieghengel en rivierkanovaart.

b) Bepaal die optimale vasgestelde skikkings (koste-effektiewe dienslewering) vir die

bestuur van hierdie produkte.

c) Ondersteun spesiale funksies/gebeure in die park wat versoenbaar is met die Park se

Bestuursbeleid.

d) Ondersteun kapasiteitsbouprogramme vir plaaslike gemeenskappe om

avontuurdienste in die park te voorsien.

e) Ondersoek die herinstelling van begeleide staptoere in die park.

DOELWIT 5

Fasiliteer en hanteer toegang tot die park

a) Vestig die gesamentlike deurgang (Namibië/Suid-Afrika), en gepaardgaande

toerismekonsessies, met die TFCA by die pontoorgrenskruising in Sendelingsdrif.

b) Beplan en implementeer die deurgang, en gepaardgaande gemeenskapskwekery, by

Sendelingsdrift.

c) Ontwikkel, implementeer en onderhou die vereiste rigtingaanwysers in die park aan

die hand van gestandaardiseerde korporatiewe beginsels.

d) Fasiliteer toegang tot die park vir agtergeblewene, gemeenskaps- en

opleidingsgroepe.

DOELWIT 6

Maak kommersiële geleenthede beskikbaar met gelyke

geleenthede vir almal

a) Verklaar en formaliseer met plaaslike Richtersveldgemeenskappe

die gelyke voordeel van deelnemende

skikkings van kommersiële aktiwiteite.

b) Bepaal die optimale vasgestelde skikkings (kosteeffektiewe

dienslewering) vir die besoekerfasiliteite en

dienste in die park.

c) Implementeer, waar uitvoerbaar, kommersiële

uitkontraktering/konsessiegeleenthede

deur

gemeenskapsgedrewe, asook gesamentlike ondernemings.

d) Ontwikkel en monitor werkverrigtingskomponente na

konsessiehoers/uitkontrakteringskontrakte.

4.5 Parkopvoeding, -interpretasie en -bewusmaking

DOELWIT 1

Implementeer ‘n effektiewe strategie vir opvoeding,

interpretasie en bewuswording

a) Ontwikkel en onderhou ‘n strategie en program vir

opleiding, interpretasie en bewusmaking vir die park.

b) Ondersoek, en implementeer, die mees koste-effektiewe

opsie vir die ontwikkeling van ‘n Nama kulturele en

omgewingsopvoedingsentrum en ’n gepaardgaande

oornagfasiliteit (11 hutte) by Potjiespram.

c) Ondersoek en implementeer die mees koste-effektiewe

opsie vir die ontwikkeling van ‘n inligtingsentrum vir die

Kliphuis (Sendelingsdrif).

d) Versamel, en pas aan vir parkgebruik, gestandaardiseerde

hulpbronmateriaal vir opleiding en interpretasie as deel van

die korporatiewe strategieë (ander individuele parke se

opvoeding- en interpretasiestrategieë) om die opvoedings-

, ontwikkelings- en interpretasiedienste in die park aan te

vul.

e) Voorsien toegewyde personeel om ‘n ontwikkelings- en

opleidingsprogram vir plaaslike gemeenskappe en skole in

stand te hou.

f) Ontwikkel en onderhou skakeling met

omgewingsopvoedingsnetwerke op streeksvlak om die

ontwikkeling van en deelname aan opvoedingsprogramme

en hulpbronne te fasiliteer.

DOELWIT 2

Bemark die park se hulpbronne en dienste aktief

a) Onderhou, verpak en versprei algemene inligting

(brosjures/werfkaarte/gidse) oor die park.

d) Ontwikkel wedersyds voordelige vennootskappe met

bemarking- en toerisme-inisiatiewe op streekvlak.

c) Handhaaf volgehoue opleiding in die MS Great Plains

finansiële bestuurstelsel.

DOELWIT 3

Skep effektiewe meganismes vir kommunikasie met

deelhebbers

a) Doen navorsing en implementeer alternatiewe meganismes

vir volgehou kommunikasie met plaaslike gemeenskappe

en dorpe (ope dae, konsessietoegang, voorleggings,

plaaslike kommunikasiemedia, werkwinkels, nuusbrief,

publikasies, plaaslike radio).

4.6 Effektiewe Parkbestuur

DOELWIT 1

Verseker finansiële verantwoordelikheid en rig finansiële bestuurstelsel

in lyn met SANParke se sisteem.

a) Neem deel aan ‘n jaarlikse onafhanklike ouditering van RNP

se finansiële rekords.

b) Voorsien toepaslike finansiële inligting aan veldbestuur.

DOELWIT 2

Verbeter die bestuur van finansiële hulpbronne

a) Verminder uitgawes deur verbeterde doeltreffendheid.

b) Berei akkurate en realistiese jaarlikse begrotings voor in ‘n

Jaarlikse Plan van Werksaamhede (APO) wat in lyn is met

die Bestuurs- en Ontwikkelingsplandoelwitte en voldoen

aan SANParke se finansiële bestuursprosedures.

c) Verseker die implementering van SANParke se

aankopebeleid geondersteun deur volgehoue opleiding in

die “BuyIt“ sisteem.

DOELWIT 3

Ontwikkel ‘n kragtige en uiteenlopende inkomstebasis

a) Identifiseer bronne (en beplan verskuiwings) van potensiële

inkomste; vergunningskapitaal en donasies, publieke-

R I C H T E R S V E L D N A S I O N A L E P A R K • P A R K B E S T U U R S P L A N

40

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!