01.12.2014 Views

PARKBESTUURSPLAN RICHTERSVELD ... - SANParks

PARKBESTUURSPLAN RICHTERSVELD ... - SANParks

PARKBESTUURSPLAN RICHTERSVELD ... - SANParks

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.4.6 Finansieel Volhoubare Program

Dit word aanvaar dat die finansiële bestuursaspekte van die Park volgens die “GAAP”, soos

deur die rekeningkundige professie geformuleer, uitgevoer sal word, en aan ? eksterne oudit

onderhewig sal wees. Begrotings sal deur die RGBK uitgevoer word in die nastrewing van

die doelwitte van hierdie Bestuurs- en Ontwikkelingsplan. Algehele doelwitte sluit die

volgende in:

• Die mees effektiewe gebruik van kapitaal/kontantmiddele.

• Optimalisering van inkomste/bedryfswinste.

• Voortdurende strewe na die bereiking van die Park se doelwitte.

• Doeltreffende beplanning van toekomstige aktiwiteite/ontwikkelinge.

• Doeltreffende beheer oor die finansiële aspekte van die Park, insluitende

begrotingsbeheer.

• Finansiële boekhouding volgens GAAP.

Tabel 15: Algehele bedryfsinkomste van die park

Totale inkomste vir die park Toerisme-spesifieke inkomste

2003 R 684,491.72 R 634,566.28

2004 R 583,963.94 R 559,807.16

2005 R 619,894.33 R 533,289.38

In 2003 was die toerisme-inkomste as ‘n persentasie van totale inkomste 92%

In 2004 was die toerisme-inkomste as ‘n persentasie van totale inkomste 95%

In 2005 was die toerisme-inkomste as ‘n persentasie van totale inkomste 86%

Tabel 16: Totale uitgawes van die Park

Totale Park-uitgawes

2003 R 1,515,482.46

2004 R 1,824,960.21

2005 R 1,618,612.63

Totale uitgawes van die park het verminder in vergelyking met 2004.

5.4. 7 HIV/VIGS-Program

Die RNP bestuur is verantwoordelik om in die werksplek

handleidings te voorsien oor die beste maniere om HIV en VIGS

te hanteer. Dit sluit in die beskerming van menseregte en die

waardigheid van werkers met, of geaffekteer deur, HIV en VIGS.

RNP sal verdere opvoeding en opleiding voorsien om te

verseker dat bestuurders en ander toepaslike deelhebbers

verstaan en die volgende beginsels respekteer:

• Vertroulikheid - RNP respekteer elke werker se reg tot

privaatheid, insluitend vertroulikheid in hantering van die

HIV en VIGS-status van toekomstige en bestaande werkers

en hul familielede.

• Nie-diskriminasie - In ooreenstemming met alle toepaslike

wetgewing, is RNP daaraan toegewy om te verseker dat

daar teen geen werker met, of geaffekteer deur HIV en

VIGS, gediskrimineer sal word nie.

• Samewerkende benadering - RNP strewe om te konsulteer

en saam te werk met alle toepaslike organisasies om die

mees koste-effektiewe en professionele dienste vir werkers

en hul families te bekom.

• Opvoeding, opleiding en bewusmaking – RNP herken die

noodsaaklike voordele van behoorlik ingeligte en

opgeleide werkers insake HIV en VIGS en onderneem om

gereeld kennis te gee en alle deelhebbers in die organisasie

op te lei.

• Inklusiwiteit - RNP herken dat die aard van die pandemie

vereis dat bestuur voorsiening moet maak vir alle vlakke van

werkers (ingesluit hul gade), genomineerde lewensvennote

en ongebore babas as ‘n resultaat van moeder-tot-kìnd

oordrag (MTCT).

• Veiligheid in die werksplek - RNP sal alle redelike

voorsorgmaatreëls tref om werkers te beskerm teen

moontlike infeksie in die werksplek. Wanneer ‘n werker

beseer word, sal universele infeksiebeheerprosedures

toegepas word om die risiko van infeksie te verminder.

• Toeganklikheid - RNP sal so ver as prakties en finansiëel

uitvoerbaar, strewe om alle voorsorgmaatreëels en

remediërende dienste aan werkers te voorsien.

• Die groter betrokkenheid van mense by HIV en VIGS (GIPA)

- RNP erken die beduidende bydrae van werkers wat

openlik met HIV en VIGS lewe tot die organisasie. Hulle

bied gevolglik hulle volle samewerking en die ontwikkeling

van doeltreffende antwoorde rondom

R I C H T E R S V E L D N A S I O N A L E P A R K • P A R K B E S T U U R S P L A N

76

77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!