02.05.2013 Views

Lyksak, kis op hoop - Letaba Herald

Lyksak, kis op hoop - Letaba Herald

Lyksak, kis op hoop - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

CALENDER

Book your stall now

BOOK your stall now!

The Smit Garrun/Letaba Lions

Club’s Family day will be on

Friday 01 May at the Lions club,

Jetty 3, Tzaneen Dam.

They are assembling a wide

variety of Tzaneen based

companies, exhibitors, vendors,

individuals and local non-profit

organisations who are going to be

advertising, marketing, and

selling their goods and services

and have fun doing it too!

This family day has loads of fun,

sport and entertainment for the

WHOLE family! Sport such as a

fun run/walk; netball; bulletjie

rugby; a fishing competition; dog

competition; "Tzaneen's got

talent" show and competition;

Baby competition; Dog show

competition; Beach volleyball,

cricket; a Raft race, as well as

stalls selling lovely goods and

delicious food.

There are live singers as well as a

beer tent, programs for the kiddies

such as face painting, a jumping

castle, slip 'n slide and much

more!! The Tzaneen blood

donation clinic, as well as free

eye screening from Torga Optical

will be available.

Last year the event was a

wonderful success which

ploughed money back into the

community and we are expecting

to do even better this year! This is

for Tzaneen, by Tzaneen!

DON’T WAIT, BOOK YOUR

STALL TODAY!

There will also be judging of the

stalls. They encourage persons to

go “all out” and decorate to your

hearts content. Deadline for stalls

is 30 March. For any queries and

to book your stall, please contact

Tarryn Buyst at: 076 159 9182.

Centre can assist

WE ALL need encouragement in

some or other area of our lives. Be

pro-active and help yourself gain

insight and grow.

A wide variety of courses for all

situations are available at the

Family Transformation Centre:

personal growth, dealing with the

death of a loved one, growing in

peace, learning to communicate,

learning how to walk in blessing,

pre-marriage, marriage

enrichment, financial directions,

parenting skills, dealing with the

hurts associated with divorce for

adults and children etc.

Courses will be starting again in

the second term. Phone the centre

for further information at 015 307

2527 from 9h00 - 13h00.

1989 matrieks hou reünie

DIE 1989 matrieks van Hoërskool

Ben Vorster hou op die naweek

van 29 Augustus reunie. Dit vind

by ATKV Eiland Oord op Letsitele

Gerry wen 2

GERRY Nel het onlangs deelgeneem aan

Radio Pretoria se Musiek liriek kompetisie.

Nel het twee van die drie kategoriee

gewen.

Die prysgeld is nog ‘n verrasing en sal tydens

‘n glansryke geleentheid binnekort aan hom

oorhandig word.

Nel wil graag almal bedank wat hom gedurende

die kompetisie ondersteun het.

plaas. Skakel Lizette

Labuschagne (Venter) op 082 944

9908 of e-pos haar by

faventer@global.co.za.

LETABA HERALD - Vrydag 10 April 2009

Sakekamer

vier 50 jr

SATERDAG 23 Mei moet in groot rooi letters

afgemerk word vir die makietie van die

jaar!

Dié aand vier die Tzaneense Sakekamer sy

vyftigste bestaansjaar en die goewerneur

van die Reserwebank, Tito Mboweni het

reeds bevestig dat hy die gasspreker by die

spog-geleentheid gaan wees.

Die tema van die aand is Gatsby en dis een

formele geleentheid vanjaar waar inwoners

die geleentheid gaan kry om behoorlik uit te

hang.

Die Gatsby-tema leen hom ideaal tot

verbeeldingryke, dog beskikbare en

bekostigbare uitrustings en dit gaan

ongetwyfeld die prestige funksie van die jaar

wees. Kaartjies sal binnekort beskikbaar

wees en die prys is spesiaal laag gehou om,

almal die geleentheid te gee om dit by te

woon. Teen R200 per persoon, wat 'n

spog-ete en wyn insluit, is dit uitstekende

waarde vir geld.

Intussen word belangstellende borge genooi

om die prestige funksie te ondersteun. Daar

is verskillende vlakke van borgskap en

gewis die ideale geleentheid om klein en

groot besighede se profile 'n groot hupstoot

te gee. Skakel Rona McGaffin op 079 898

0408 vir meer besonderhede.

Kursus

DIE CRAFT Klub van die NG Kerk op Letsitele

bied op 18 April ‘n scrapbooking kursus aan.

Koste beloop R100, wat alle benodigdhede

insluit. Maak intussen foto’s bymekaar wat jy

wil verewig in ‘n mooi bladsy van herinneringe.

Skakel Adri by 083 679 0562 of Ina by 072

435 4648 vir besprekings.

WYSNEUSIE Kleuterskool in

samewerking met Grandeur Place

en Body Image hou op 18 April ‘n

gesofistikeerde Hannon Botha

Glam Guru Road Show.

Dit begin om 09:00 en sal tot

12:00 duur by Fair View River

Lodge (en nie Ben Vorster soos

verlede week berig is nie.)

Besprekings is noodsaaklik.

Geen kaartjies sal by die deur te

koop wees nie en slegs ‘n

beperkte aantal kaartjies is nog

beskikbaar. Daar is ook ‘n

spesiale pakket vir groot maatskappye

wat hulle vrouelike

PAGE 11

Glam Guru hier

werknemers wil bederf. Hulle kan

kaartjies vir 10 vroue koop, maar

slegs vir nege betaal.

Daar is slegs plek vir 400 vroue

en ongelukkig niemand onder 21

nie.

Kostes beloop R200 per persoon.

Verversings sal gratis voorsien

word en pryse kan ook

gewen word.

Skakel Bettie van Coller by 082

924 9284 of Rachelle by 083 630

3604 of Jana Pohl by 083 683

8435 of Ilona Pohl by 072 803

7170.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!