02.05.2013 Views

Lyksak, kis op hoop - Letaba Herald

Lyksak, kis op hoop - Letaba Herald

Lyksak, kis op hoop - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SPORT/PROMOTIONS

Kerk hou pretdraf

DIE Gereformeerde Kerk Laeveld bied op

Vrydag 17 April 2009 om 18:00 'n 5 kilometer

pretloop aan.

Alle deelnemers wat die wedloop voltooi sal

medaljes ontvang.

Kategorie wenners

sal goue medaljes

ontvang en deelnemers

wat tweede in

hul onderskeie kategoriee

eindig, sal

silwer medaljes

ontvang.

Daar sal in die volgende

kategoriee

deelgeneem word:

Junior (onder 18

jaar), Senior: (18 - 39

jaar) en Veterane: (40

jaar en ouer). Stappers

is ook welkom.

Daar sal egter geen

kontant pryse wees

nie.

Na ongeveer

2.5km sal een water

punt wees.

Die pretloop maak

deel uit van die kerk

se aandmark en daar

sal pret wees vir oud

en jonk, onder andere

'n veiling,

spookhuis vir die

kleingoed, groente

en vrugte, plante een

heerlike eetgoed.

Inskrywingsgeld

beloop R15 per deelnemer

en inskrywings

kan vanaf

17:00 by die kerk

gedoen word (oorkant

Kolonnade sentrum).

Vir meer besonderhede

skakel

015 307 3891.

LETABA HERALD - Vrydag 10 April 2009

Kos vir bejaardes

CURVES Tzaneen het verlede

Saterdag talle kospakkies aan

God’s Haven oorhandig. Die

oorhandiging was deel van ‘n

internasionale fondsinsameling

waarvan Curves deel is.

Drie bejaardes van God’s

Haven met, agter, links,

Natasha Bloem en regs,

Chiquita Bezuidenhout van

Curves met Erna Joubert,

middel, pastorale berader

van God’s Haven. Die

Curves-- span is hartlik verwelkom

en oorval deur

emosie toe die personeel van

God’s Haven hulle aan die

einde van die dag met sang

en dans groet.

ATKV koop sewende oord aan

DIE Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging neem van 1

April 2009 die Eiland Spa naby Tzaneen in die

Limpopo-provinsie in gebruik. Dit is die sewende selfsorgvakansie-

en konferensieoord van die ATKV-groep.

Aan die suidekant van die Letabarivier, 68 kilometer oos

van Tzaneen, is die ATKV- Eiland Spa Vakansieoord

geleë.

Volgens Tommie du Plessis, die nuwe oordbestuurder is

"hierdie oord 'n diamant in die Laeveld wat omring is deur

die pragtige natuurskoon van die Hans Merensky-natuurreservaat

- dis ideaal vir voëlkykers en almal wat lief is vir

die Bosveld met sy luiperds, seekoeie, renosters en

bokke".

ATKV-Eiland Spa is in 'n omgewing met 'n tropiese

klimaat en is sowat 120 kilometer van die Phalaborwa-hek

van die Nasionale Krugerpark.

Dit maak dit maklik om 'n dagrit deur die wildtuin te

neem en weer teen skemer by die oord te wees om 'n

braaivleisvuur aan te steek.

Die oord bied 'n verskeidenheid van twee- en

driesterakkommodasie. Hierdie akkommodasie bestaan

uit 103 lugversorgde rondawels, elk met sy eie badkamer,

goed toegeruste kombuis en slaapplek vir twee tot ses

mense. Boonop het elke rondawel ook 'n televisie met agt

kanale.

Die woonwapark beskik oor 250 kampeerplekke wat elk

met sy eie kraan en kragpunt toegerus is. Daar is vyf

ablusieblokke vir kampeerders en elkeen is toegerus met

wasmasjiene en tuimeldroërs.

Boonop is daar 'n jeugtuiste wat 64 mense kan huisves

en 'n privaat braai- en eet-area het.

Verder beskik ATKV-Eiland Spa oor vyf konferensielokale

wat groepe van 20 tot 160 mense kan huisves. Spesiale

konferensiepakkette en spyskaarte is beskikbaar.

Hierdie oord bied ook fasiliteite vir jaareindfunksies en

troues. Boonop is daar 'n winkel om in elke vakansieganger

se behoeftes te voorsien. Daar is 'n gelisensieerde

restaurant, dameskroeg en 'n wegneem-restaurant.

Avontuurlustiges moet beslis 'n draai by ATKV-Eiland

Spa kom maak. Daar is staproetes langs die Letabarivier

asook perde- en wildbesigtigingsritte.

Vakansiegangers kan hulle bergfietse en viertrekvoertuie

saambring om die bergfiets- en 4X4-roetes aan te durf.

Loer ook in by die Tsonga-kraal opelugmuseum in die

Hans Merensky-reservaat. Ander aktiwiteite om aan mee te

doen is die hidro-spa-kompleks met 'n sauna, stoombad

en gimnasium. Daar is twee groot warm- en kouewaterswembaddens

en 'n glybaan en wipmatte vir die

jongklomp. Verder kan daar van spanning ontslae geraak

word met minigholf en die vermaakprogram wat tydens

skoolvakansies ure se pret vir oud en jonk verseker.

ATKV-Eiland Spa spog met rolbalbane waar daar gereeld

toernooie aangebied word, asook nuwe jukskeibane. Daar

is verder vyf tennisbane wat met spreiligte toegerus is. Met

ure se pret en ontspanning op die spyskaart, is ATKV-Eiland Spa die

ideale plek vir jou eg Afrikaanse vakansie!

Die ander ATKV-oorde is ATKV-Buffelspoort naby Rustenburg,

ATKV-Drakensville in die Drakensberge, ATKV-Goudini Spa naby

Worcester, ATKV-Hartenbos naby Mosselbaai, ATKV-Klein-Kariba naby

Bela-Bela en ATKV-Natalia aan die Natalse suidkus.

Besprekings vir die ATKV-Eiland Spa kan gemaak word by tel: 015 386

8000. Vir meer inligting besoek gerus www.atkvoorde.co.za of www.eiland.co.za.

THE Westfalia marathon was once again a

great success, according to Timothy Nkuna,

Chairperson of the Tzaneen Marathon Club.

Unfortunately, Godfrey Kwati, one of the

athletes, started suffering from severe heart

pains during the marathon. He was taken to

the Tzaneen Medi-Clinic, where they discovered

that a vein in his heart had burst.

Kwati was transferred to Wilgers hospital in

Pretoria. He returned home on Thursday.

Timothy would like to thank all who helped

Kwati, as well as Tzaneen Medi-Clinic.

Timothy urges all athletes to listen to their

body when participating in marathons.

The Loskop Marathon is taking place in two

weeks time.

PAGE 17

Westfalia Marathon successful

All the best to everyone who is participating.

The results for the Westfalia Marathon are as

follows: 42,2km race, men: First, Jeffrey

Chabalala, 2:42:43, second, Thapelo Pitso,

2:44:33, third, Thompson Magagane,

2:46:14.

Woman: First, Magdel Roe, 3:57:46,

second, Melanie Melville, 4:01:26, third,

Hanlie Pretorius, 4:18:20.

21,1km race, men: First, Arthur Libago,

1:16:23, second, Sello Sekgobela, 1:17:36,

third, Khashame Malatji, 1:18:31.

Woman: First and second, Thenga Humbuweni,

1:34:12, third, Linda van der Gryp,

1:48:26.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!