02.05.2013 Views

Lyksak, kis op hoop - Letaba Herald

Lyksak, kis op hoop - Letaba Herald

Lyksak, kis op hoop - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SPORT

LEDE van Lé Club het onlangs goed presteer: Links agter: Alan Gordon, Philip Entres, Vernon

Harms. Links voor: Johan Harms, Telanie van Renen, Vernon Harms(jnr).

Lé Club vaar goed teen elite veld

LEDE van Lé Club presteer goed teen ‘n elite

veld tydens die Teavigo Momentum Health

National Duathlon reeks op Sondag 29 Maart

by Roodeplaatdam.

Die beste duathlon atlete het aan die

tweedebeen van die baie gewilde reeks deelgeneem.

Die roete het bestaan uit 'n 5km hardloop

gevolg deur 30km fietsry en weer 'n 2,5km

hardloop.

Alan Gordon was 4de junior in die O/19

Clayton

wen op

‘n streep

‘n JONG plaaslike

motorfiets entoesias,

Clayton Wiggill

het onlangs in

Krugersdorp aan die

Internasionale en

Nasionale kampioenskap

in

Krugerdsdorp deelgeneem

en die

AMU-toekenning

(Annula Motorcycle

Union) ontvang. Hy

het aan die Dirt

Bronco baan in die

senior sportsman

klas deelgeneem en

in albei wedrenne

twee eersteplekke

verower. Clayton

loop steeds voor op

nasionale vlak. Hy

het Sondag by die

Tripple X Racing

Club gewen in die

250cc Blaster klas.

Clayton het ook ‘n

eersteplek in die 500

Pro-Open klas met

sy 250cc Blaster behaal.

kategorie met 'n tyd van 1h23:39, Vernon

Harms die 4de man in die 35-39 kategorie

met 'n tyd van 1h24:19. Philip Entres het

koning gekraai met 'n eerste posisie in die

50+ kategorie met 'n tyd van 1h25:49.

Kinders van die klublede het ook aan hul

eerste kompetisie deelgeneem. Hul item het

bestaan uit 1km hardloop gevolg deur 5km

fietsry en weer 1km hardloop. Johan en

Vernon(jnr) Harms het hul goed van hul taak

gekwyt met Telanie van Renen die eerste

meisie O/10.

George’s Valley 4x4

DIARISE Saturday June 13 2009 when the

George’s Valley 4X4 weekend takes place.

More excitement will be in the order of the

day with a brand new exciting route to test

your off road capabilities.

As before, the route will start and end at the

Hub.

New entertainment will be in the order of

the day with the performance of Gappie who is

replacing the well-known Clint Cunningham.

Gappie comes highly recommended and

tickets for his show will be available from the

April 6.

For more information, contact Kas Nel at

0837409502 or website www.georgesvall

e y. c o . z a

LETABA HERALD - Vrydag 10 April 2009

PAGE 21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!