04.05.2013 Views

View portfolio - jses.co.za

View portfolio - jses.co.za

View portfolio - jses.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akademiese Reformatoriese Opleiding en

Studies (AROS) Prospektus

T: 012 332 3227/8 F: 012 332 3227/4668

Aros@lantic.net www.Aros.org.za

31120 Totiusdal 0134

Dickensonlaan 1180 Waverley Pretoria

Akademiese Reformatoriese Opleiding en

Studies (AROS) Studiegids

T: 012 332 3227/8 F: 012 332 3227/4668

Aros@lantic.net www.Aros.org.za

31120 Totiusdal 0134

Dickensonlaan 1180 Waverley Pretoria

Akademie Reformatoriese

Opleiding en Studies

Akademie Reformatoriese

Studiegids

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies 1

Inhoudsopgawe

1. Begronding 2

2. Uitnodiging 2

3. Aros as organisasie 3

4. Aros-beheer 3

5. Aros-funksionarisse 4

6. Samewerking met Noordwes-universiteit (NWU) 5

7. Kwalifi kasie 5

8. Onderrigmetodiek 6

9. Toelatingsvereistes 7

10. Modules 11

11. Verpligte modules 11

12. Toetse en eksamens 14

13. Studiegeld 14

14. Beurse/Lenings 14

15. Kontakbesonderhede 15

16. Navrae 15

17. Nadere uitwerking van die begronding 16

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies 1

Daarmee word nie te kenne gegee dat voorkoms of die liggaam onbelangrik is nie. Die kind

moet juis geleer word dat God se uitverkore kinders met sy wederkoms liggaamlik opgewek

sal word, en dan wel met ‘n verheerlikte liggaam. Die liggaam bly immers tempel 10 van God.

Waarteen ons wel moet waak, is ‘n verheerliking van die liggaam in die valse voorstelling dat

dit ‘n benutting van “talente” is. Is dit nie dikwels die geval op die sportveld nie? Kyk maar net

watter ster-status geniet sporthelde in ‘n skool.

Vrae ter oorweging

• Ons hoor dikwels dat leerlinge wat swak presteer minderwaardig voel aangesien

hulle ongunstig vergelyk met ander leerlinge. Hoe sal jy as Christen-onderwyser oor

so ’n opmerking oordeel en hoe moet so ‘n kind hanteer word?

• Die onderwyspraktyk moet duidelik toon dat ons die “natuur-genade” dualisme met die

gevolglike verdeling van die lewe in ‘n liggaamlike en ‘n geestelike terrein, verwerp.

Hoe kan klasonderrig so ingerig word dat hierdie skeiding nie in jou vakgebied na

vore tree nie?

Opdrag

Bespreek die volgende stelling krities (in nie minder as 300, maar nie meer as 500

woorde) en maak gebruik van toepaslike voorbeelde:

Hoe die Christen-onderwyser die mens sien (mensbeskouing), sal in ‘n

groot mate die onderrig wat hy gee, bepaal.

Aanbevole bronne

1. Dreeckmeier, T (2000) OP WEG NA CHRUSTUS-GESENTREERDE ONDERWYS.

Pretoria: CcE Books.

2. Van Wyk, JH (1993) DIE MENSBESKOUING VAN CALVYN. Potchefstroom: In die

Skriflig.

Studiegids.indd 1 7/7/2008 4:01:27 PM

10Kor. 6: 19 “Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie

aan julself behoort nie?”

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies

Studiegids.indd 9 7/7/2008 4:01:33 PM

1. Begronding

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies (Aros) is op 4 Oktober 2003 in Pretoria as

’n vereniging gestig. Aros het hom ten doel gestel om Bybelgefundeerde (gereformeerde)

opleiding aan pre-primêre, primêre en sekondêre onderwysers te verskaf. Ander studierigtings

word dalk later bygevoeg.

Die grondslag van Aros is die Bybel en die drie Formuliere van Eenheid soos deur die

Gereformeerde en Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vasgestel.

3. Aros as organisasie

Aros se visie spruit hieruit: Skriftuurlik goed opgeleide, besielde en vakkundige onderwysers • Aros is ’n onafhanklike, private akademie.

wat opvoeding en onderrig as verlengstuk van ouers behartig in alle skole. Daarom is • die Op 11 Desember 2003 het Aros ’n memorandum van ooreenkoms met die

organisasie se missie om soveel moontlik sulke onderwysers op te lei.

Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (nou Noordwesuniversiteit)

aangegaan waarvolgens Aros as ’n afl eweringslokaliteit van NWU

Aros is oortuig dat dit vir die land in sy geheel, maar ook vir die onderwysprofessie in die funksioneer.

besonder, tot groot voordeel sal wees indien nuwe onderwysers die taak wat hulle verrig • as Aros is ’n vereniging ingelyf kragtens Artikel 21 (registrasienommer 9602281/08).

’n roeping sien en uitleef. Om egter in hierdie doel te slaag, moet studente gelei word om

God se Koningskap in alle aspekte van die onderwysprofessie eerste te stel. Met hierdie

opleiding probeer Aros om ’n bydrae te lewer in die uitbouing van Christelike (gereformeerde) 4. Aros-beheer

onderwys in Suid-Afrika.

Aros word deur ’n raad beheer. Die lede van die raad is prof H de Jager (voorsitter), mev G

de Vries, dr M Nel, mnr N Roets en prof P Stoker. Raadslede word vir vier jaar benoem en

Die groot tekort aan onderwysers wat tans heers, bied die ideale geleentheid om gelowige,

is herkiesbaar. Die direkteure is ex offi cio-raadslede.

kundige onderwysers op te lei, en om sodoende ’n hoë standaard van onderrig te verseker

en ’n wesenlike invloed op die denke van die gemeenskap uit te oefen.

Sien bladsy 16 vir ’n nadere uitwerking van hierdie begronding.

2. Uitnodiging

Aros nooi graag studente wat hulle met die organisasie se begronding vereenselwig en

belangstel om onderwys te studeer, om met Aros te skakel vir nadere inligting.

2 Aros

1

Aros

’n Bybelse mensbeeld

Die basis vir die Christen-onderwyser

se onderrig

Deur die eeue is baie besin oor die vraag: “wie of wat is

die mens?” Verskillende denkers het tot uiteenlopende

gevolgtrekkings gekom. Vir Plato was die mens ‘n denkende (rasionele) wese, terwyl Marx

weer die mens tot ‘n ekonomiese wese gereduseer het. Vir die gelowige onderwyser is die

antwoord op hierdie vraag van kardinale belang. Sy siening van die mens, bepaal hoe die

onderrig wat hy gee, daar uitsien.

Hierdie hoofstuk let onder meer op die volgende aspekte:

• Die mens na die beeld van God geskape

• Die roeping van die mens

• Die mens – ‘n eenheid

Na afhandeling van hierdie hoofstuk sal jy ‘n duideliker beeld kan vorm van wat die

Bybel oor die mens leer. ‘n Bybelgefundeerde mensbeeld sal jou nie net help om op

die regte manier teenoor die leerlinge in jou klas op te tree nie, maar ook teenoor jou

kollegas en die ouers met wie jy daagliks in aanraking kom.

Studiegids.indd 4 7/7/2008 4:01:33 PM

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies 3

Die onderwyser is die persoon wat op grondvlak moet verseker dat

onderrig nie net van ‘n hoë akademiese standaard is nie,

maar ook van ‘n Bybelse begronding getuig.

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies

Studiegids.indd 67 7/7/2008 4:01:39 PM

Janine Smit Editorial Services: Portfolio

page 23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!