30.01.2020 Views

Debtfree Magazine January 2020

The January issue of SA's free debt counselling and debt review magazine. We look at the recent R1 million fine handed to a Debt Counsellor and ask if this can be a good thing somehow for the industry. We also have news, tips, advice and more.

The January issue of SA's free debt counselling and debt review magazine. We look at the recent R1 million fine handed to a Debt Counsellor and ask if this can be a good thing somehow for the industry. We also have news, tips, advice and more.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Republiek van

SKYT AFRICA

Hi Almal,

Ek volg graag die televisieprogram Boereverneukers. Vir diegene wie dit

nog nie gesien het nie gaan dit oor ware verhale van mense/individue

wat groepe niksvermoedende mense uit hul hard verdiende en moontlik

hul laaste geld uit verneuk het. Met mooipraatjies en beloftes van rykdom

is hulle deur hierdie glansganse mislei om “beleggings” in hul projekte,

besighede of wat ookal te maak.

Dink maar aan die Kubus vrot melk in die 80s en later Krion wat bykans

die hele Vaal Driehoek in armoede gedompel het. Daar is nog vele meer

en dit duur steeds voort, Coin-it in Natal word tans ondersoek waar mense

vragmotors gekoop het in ruil vir gewaarborgde vragte – niemand het

nog hul vragmotor gesien nie en nou dat die hemel hoë rente opgedroog

het is die gort gaar.

Is mense egter so niksvermoedend of is dit die konstante soeke na n

skema of n idee wat vinnige rykdom belowe? Is ons werklik n nasie van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!