30.01.2020 Views

Debtfree Magazine January 2020

The January issue of SA's free debt counselling and debt review magazine. We look at the recent R1 million fine handed to a Debt Counsellor and ask if this can be a good thing somehow for the industry. We also have news, tips, advice and more.

The January issue of SA's free debt counselling and debt review magazine. We look at the recent R1 million fine handed to a Debt Counsellor and ask if this can be a good thing somehow for the industry. We also have news, tips, advice and more.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

goedgelowiges wat alle gesonde denke oorboord gooi wanneer daar n

moontlikheid is van geld in die gatsak? As n skarminkel met n trompet

geskal verklaar dat daar 30% of meer rente n maand verdien kan word

of dat die belegging binne n kort tydperk verdubbel kan word moet die

rooi ligte flikker. Soos wat ons almal armer word weens die stygende

lewenskoste is dit natuurlik dat ons graag ons inkomste wil aanvul maar

ons moet verstaan dat kits rykdom net in feëverhale voorkom.

Wanneer jy maandeinde hande in die hare sit en probeer om die begroting

te laat klop is daar n nuwe tipe slenter wat uiters aanloklik lyk. Die ewige

SMS boodskappe, oproep sentrums en elektroniese oproepe (ek verpes dit)

was beloftes maak dat jou maandelikse paaiemente in een gekonsolideer

kan word of dat jou paaiemente met tot 60% kan daal. As jy gedink het die

voorafgaande groep wat geld in skemas belê het die pad byster geraak

gaan hierdie spul jou spoedig op dieselfde paadjie plaas. Alhoewel hulle

nie finansiële rykdom belowe nie skep hulle die illusie dat al jou geldelike

probleme in n oogwenk kan verdwyn. Pleks van somme maak van hoe

groot jou besparing gaan wees vra eerder jouself hoe is dit moontlik dat

dit kan waar wees? Presies!

Wees waaksaam mense.

Christo

Christo Hattingh

Kyk gerus my LinkedIn profile:

https://www.linkedin.com/in/christo-hattingh-351a52130/

* Seriously please do let us know if you found this article to be

funny/offensive/amusing/interesting feedback@debtfreedigi.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!