01.05.2013 Views

N POST-APARTHEIDSERA IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE ...

N POST-APARTHEIDSERA IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE ...

N POST-APARTHEIDSERA IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1

Inleiding

Hoe 'n beleid wat talige kommunikasie bevorder vir die toekomstige Suid-Afrika daar behoort uit

te sien, is een van die belangrikste sake wat aan die onderhandelingstafel aandag moet kry. Soos

wat besluite oor die politiek, godsdiens en die ekonomie die reg en die welsyn van elke burger direk

sal raak, sal besluitneming oor taalregte ook verreikende gevolge vir die aktualiteite van 'n nuwe

Suid-Afrika M.

Die emosionele en komplekse aard van 'n toekomstige taalbeleid vir Suid-Afrika blyk duidelik uit

die hewige debat wat daar sedert die Soweto-onluste van 1976 in onder andere die pers gevoer

word. Enkele van die besprekingspunte wat telkens oor Afrikaans in die pers onder die aandag van

die leser gebring word, is:

die huidige status van die inheemse tale, en veral

die amptelike status wat Afrikaans tans geniet

die rol wat taal kan speel in die bereiking van

nasionale versoening

taalbeplanning in die konteks van Afrika

taal en die regering

taal in die onderwys

die eksklusiwiteit van Afrikaans en

taalspanning.

Om bogenoemde redes is dit veral vir die Afrikaanssprekende Afrikaners in die lig van die

historiese gegewens 'n tyd van moeilike herorientering, problematies ook weens die ftmdamentele

keuses wat nou gemaak moet word. Die pad van apartheid en afsydigheid van die afgelope byna

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!